Jump to content

Uiteindelik!


Annette

Recommended Posts

Sjoe, dit was nou omtrent 'n gesukkel, maar uiteindelik lyk dit my het ek iemand oortuig om 'n kans te vat en my in diens te neem .... :ilikeit::rolleyes: . Dit was nogal 'n stryd, want ek het maar 'n skisofreniese werksgeskiedenis - wat ookal ingepas het by die kinders se skoolprogram :ilikeit: en natuurlik niks ondervinding in Aus nie en geen Aussie kwalifikasies nie!

Die onderhoude was omtrent senutergend - tipies van die "behavioural competencies" model wat ek al van gehoor het. Dankie almal vir julle goeie raad ens. Dit het my regtig gehelp.

Ek begin Maandag, so my dae van "Lady of Leisure" wees is vir nou verby - maar gelukkig kry ek skoolvakansies af :rolleyes: ...

YAY! Nou kan ons weer begin asemhaal en miskien so nou en dan 'n poeding of twee eet... <_<

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk jong!! Sterkte vir Maandag en hoop jy settle in lekker vinnig.

Jy's lucky om nie vakansies te werk nie. :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Guest Sunshine Sister

Hi Annette,

Oh wow !

BAIE GELUK !!

Dis baie goeie nuus. Sterkte met die uitfigure en nuwe mense leer ken, hoop almal is vriendelik en hulpvaardig. Ons sal jou mis ! :rolleyes: Nie van ons op die forum vergeet nie, ne !

Liefde

SS

:rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Hi Annette,

Veels geluk! Dis voel darem net goed om te weet jy verdien jou EIE geld! Al is dit net 'n bietjie. Ek is seker jy sal sommer baie goed doen. Ons SAners is van nature harde werkers.

Moenie mismoedig raak as al die nuwe goed te veel raak nie, dit gaan ook verby. Ek het eendag sommer in trane uitgebars, toe iemand my ewe vriendelik verduidelik hoe om 'n koevert te adresseer. Dis iets wat so 'n gewoonte is, maar hier doen hulle dit anders. Ek het so "stoepid" gevoel!

Sterkte, en geniet dit,

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Hi Annette

What wonderful news, I hope that you enjoy your new job and that you get to work with a great bunch of people!

Mara

Link to comment
Share on other sites

Baie Geluk Annette!! :rolleyes: Wow dat jy nie skoolvakansies hoef te werk nie - my tipe pos daai! (Watse werk gaan jy doen?) Hou maar 'n oop kop en vat elke dag soos dit kom - die aussies doen dinge nou maar eenmaal anders en dit kan mens teen die mure uitdryf! Geniet elke oomblik!! (Laat weet ons hoe dit gaan...)

Link to comment
Share on other sites

Hi Anette

Super super news & I wish you tons of luck

enjoy ![/size]

Andrea :rolleyes:

:rolleyes:

not sure what happened, but being 3am ??!@$#@%#^

Andrea

Link to comment
Share on other sites

Gee, thanks almal :oops: ....

SS - ek sal moet my daaglikse "fix" kom kry - julle raak nie so maklik van my ontslae nie, hehe :lol::ilikeit:

Riekie - Ek gaan werk by St Peter's College in die biblioteek. Ek is die "audio visual" assistent en moet ook die rekenaar sagteware "onderhou". Baie "fun" werk en ek is ook sommer "unofficial" skoolfotograaf ook :D - iets was nog altyd 'n bietjie van 'n stokperdjie was. Dis 'n pragtige plek en die mense lyk fantasties vriendelik :huh:

Sal net moet leer om my bek te hou ... :hug:

EDIT: Hey! I'm a silver member now .... :lol:

Edited by Annette
Link to comment
Share on other sites

Well done Annette - klink na 'n cool job en 'n gawe setup!

C'bug

Link to comment
Share on other sites

Guest Sunshine Sister
Gee, thanks almal :blush: ....

SS - ek sal moet my daaglikse "fix" kom kry - julle raak nie so maklik van my ontslae nie, hehe ;):huh:

Hi Annette,

I'm so glad to hear that !! Hope all is going well at work and congrats on being a Sliver member !! YOU GO GIRL !!

Love

SS

:)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...