Jump to content

gediggie aan die posman


Blossom

Recommended Posts

Ek is vandag vreeslik ontsteld,

Wil iemand my asseblief help

Ek wil julle uitnooi

Om die gediggie te voltooi…

Posman op jou motorfiets,

Los jy in my posbus vandag iets?

Jy was nou net daar

Is dit dalk my PR?............

Enige iemand?

Link to comment
Share on other sites

Posman, posman, PR asseblief.

" briefie van ASPC is al wat ek vra"

KD- hou moed daai briefie sal kom. Moenie met warm "Champagne" gevang word nie. Gaan sit dit dadelik in die yskas.....net vir ingeval die posman se:

Here mam, here, mam

PR's in the post!

MMMMmmmm.........ek dink ek moet liewer nie dig nie. Dit klink so bietjie dig.

Groete

F

Link to comment
Share on other sites

Ag, die lang gewag...

Ek bid vir net meer krag,

Om die wedloop te voltooi..

tot ek my glas vol champers kan gooi!!!

Link to comment
Share on other sites

Wat laat julle dink ons het gister ons PR gelodge op die net????

Nou wil die *%@ bank in ZA nie die betaling laat deurgaan nie!

Help!

Edited by elizes
Link to comment
Share on other sites

Ek het n reply gepost en nou's hy weg...

Sal nou maar weer probeer.

Posman op jou motorfiets,

Los jy in my posbus vandag iets?

Jy was nou net daar

Is dit dalk my PR?.....

Vorms invul dag en nag

En dan nog die eindelose gewag

PR jou ou glibberig slang

Wat my al weer vir n sucker vang!

Link to comment
Share on other sites

Terug in SA gaan ek PR vorms begin

Moenie dink na die LSD trip dat ek gaan besin

Ek sal almal mooi reg voltooi

dan gaan ek soos Elizes... OOK Champers kan gooi!!

Link to comment
Share on other sites

PR, jou lieflike ding

Almal wil jou met lof besing

Maar, ek het al van jou vergeet

Het nou die citizen papiere beet

Moet nou ophou om oppie forum te swerf

Vroulief het haar al hoeka vererg

Want die stofsuier die wag

Vir my om die huis op te prag

Link to comment
Share on other sites

A nee a, Jan Stoof

Jy hou jou verniet so doof

Jy weet mos jy moet luister

As vroulief saggies dog dringend fluister ...

Anyway, hier in die RS van A

Het ons beslis rede om te kla

Die PR's het ons posman stapelgek

En nou is sy fiets weer gehijack!

Link to comment
Share on other sites

Somari, Jan en die ander........ha ha ha ha ...............nog?

Edited by Kannidood
Link to comment
Share on other sites

Hou op warrie

Hou op stress

Julle weet mos ons Suid Afrikaners doen net ons bes!

Die Aussies hier onner

weet wats goed

hulle ken ons dapper Boere moed!

Die briefie sal kom

so waar as vet

eendag is eendag

sal julle hom het!

Link to comment
Share on other sites

Saans le ek en droom

my PR is oopgestoom

deur die simpel buurman

en le nou in sy kan

want hoekom vat dit so lank

om in my hande te beland?

kom tog nou PR

sodat my hart kan bedaar.

het die postie dalk verdwaal?

moet ek hom gaan haal?

aan sy ore pluk

om die PR in my posbus te druk?

he he ke ke ke!

Link to comment
Share on other sites

Saans le ek en droom

my PR is oopgestoom

deur die simpel buurman

en le nou in sy kan

want hoekom vat dit so lank

om in my hande te beland?

kom tog nou PR

sodat my hart kan bedaar.

het die postie dalk verdwaal?

moet ek hom gaan haal?

aan sy ore pluk

om die PR in my posbus te druk?

he he ke ke ke!

By hook or by crook

ek sal nie vloek

al wat ek vra...

is net hin briefie

maar NIE van ha liefie

vir kannie kanniedood

anders voel ha hartjie

so swaar soos lood!

:ilikeit:

Edited by Tania
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...