Hendie, alweer blondie hier! As mens 'n poll het oor iets, laat dit net toe dat mens 1 van die items kan kies wanneer jy aan die poll deelneem. Hoe kan mens maak dat mense meer as een opsie kan kies (soos bv met my rëelings vir die Sydney braai onder Events)? As mense bv meer as een datum wil kies....... Help asseblief?!
Question
Riekie

Link to comment
Share on other sites
0 answers to this question
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.