Jump to content

SUICIDE BOMBS

Hennie-Pennie

Recommended Posts

:ilikeit:

Suicide Bombs

Death By cholesterol…and utmost happiness.

· 395g (a can) full cream condensed milk

· 1 ½ cups brown sugar

· 80g butter/spread

· 200g rich white chocolate

· 200g Dark chocolate

· 50 g butter

· Nuts and coconut (or any other decorations )

In a large heavy based pan-melt butter and sugar into the condensed milk. Cook, stirring continuously for 12-15 minutes or until mixture thickens and become a caramel colour. Remove from heat and let stand for 5 minutes. Add white chocolate and stir until melted and combined

Pour mixture into a baking tin (sprayed with cook and spray) and let it cool. Before it sets and cools completely, roll the fudge into little balls.

Melt the dark chocolate and buter over water in a double cooker. Cover the bombs in chocolate and sprinkle with nuts (coconut, mini m and m’s….)

Enjoy

Link to comment
Share on other sites

Jissie, my kiewe trek skoon inmekaar! Maar glo my, ek sal dit maak!

Dankie H!!

Link to comment
Share on other sites

Betsy, dis nou PRESIES hoe my kiewe gevoel het toe ek die reseppie lees! Jy kan dinge so raak beskryf. En ja, maak gaan ek dit beslis maak, kom payday!

Link to comment
Share on other sites

Henriette

You have no respect for my previous thread regarding "how fat can we be" for the medicals. :ilikeit:

A

Link to comment
Share on other sites

Yum Yum Yum! :D

Link to comment
Share on other sites

So wie is taai tot agter hulle ore vanoggend?

Link to comment
Share on other sites

Nee, ek gaan dit nie maak nie. Ek is sterk, ek gaan my nie laat verlei nie. Ek sal nie...mag nie. ;)

Miskien dalk net 'n halwe reseppie..... :whome:

Ag wat, ek sal maar more die goed gaan koop en dit maak....net een keer, en dan nie weer nie. :blink:

Verban asb, sulke resepte van die forum af. Nie :holy:.

Link to comment
Share on other sites

Nee, ek gaan dit nie maak nie. Ek is sterk, ek gaan my nie laat verlei nie. Ek sal nie...mag nie. ;)

Miskien dalk net 'n halwe reseppie..... :whome:

Ag wat, ek sal maar more die goed gaan koop en dit maak....net een keer, en dan nie weer nie. :blink:

Verban asb, sulke resepte van die forum af. Nie :holy: .

dis n gesonde gebalanseerde dieet...

Melk in en neute! en coconut is actually n vrug so jy kry al jou vital-mints en minirolls in een ete in.

Link to comment
Share on other sites

Nee, dit lyk vir my baie gesond, Henriette :ilikeit: my sielkundige gesondheid is baie belangrik.... :ilikeit:

Volgende week is skoolvakansie hier in Suid Oz dan gaan jy sien hoe soet is hierdie kinders van my! :lol:

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

I have a sweet tooth from hell demolishing a tin of condensed milk is childs play but I cant imagine eating that.

Link to comment
Share on other sites

'n Gebalanseerde dieet is 'n suicide bomb in elke hand !!! :lol:

Moet nou wag tot more om dit te maak, die winkels is reeds toe !!! :holy:

Link to comment
Share on other sites

Mense...... As jy dit nog nie geeet het nie, het jy 'n groot deel van jou opvoeding gemis!! My man kan omgekoop word met dit! Hy is soos putty in my hande as ek dit gemaak het! Go for it!!!

DIs nie soeter as fudge nie. DIt klink erg maar glo my dis hemels!!

Link to comment
Share on other sites

Ooo nee op jou merke gereed gaan :wub: Die weer is lekker koud hier en my bek water nou van die bomme.

Ek is nou oppad IGA toe en gaan die goed koop en as ek terugkom gaan ek en POENA dit lekker saam maak en dan ALLES eet tot ons le.O' ja my honde kry ook natuurlik elkeen n stuk :lol:

Nou laat ek gaan koop om te begin.

Dankie vir die nuwe resep wat ek by my goed kan bysit!!!

URS.

My honde dood daaroor. Hulle ore staan styf as ek dit net begin maak. Jy gaan nie spyt wees nie. BELOWE laat weet my wat jy dink

Link to comment
Share on other sites

Vrek maar kyk dit is nog die beste ooit.

Ek het dit gaan koop in die reen en Poena kon nie wag om my te help maak nie.Ag ma haar gesiggie en ogies wat so geblink het om te help.

Dis maklik om te maak en is flippen leka gewees.Ek is soet geeet[te veel geeet en geproe terwyl ons dit gemaak het]

Dankie vir die resep en ek sal dit weer maak as ons n soet tand het dis verseker.

Die honde vrek oor dit.Al drie in n ry en toe kom my kat ook nog vir n stukkie en Poena se handjie staan ook bak vir nog n stuk :rolleyes:

Kyk ons moet sirkus toe jul wil nie sien hoe lyk dit as almal iets kom bedel nie.Dis nag manella jy weet nie vir wie moet jy eerste moet gee nie en dan nog Allie ook nog tussen in nou en dan.

Almal gelyk :whome:

URS.

Edited by URS.LITTLE SHE BEAR

hehhe ek het begin dink ek is al een met n soet tand op die forum. Almal anders is te bang om dit te maak...

is lekker goed daai!!!

Link to comment
Share on other sites

Oooo :blink: nee ons almal in die huis is verby soet tand.

Ek love it.Gaan dit nou baie maak watch my :whome:

Dankie.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...