Jump to content

Hi


Alla
 Share

Recommended Posts

Ons het ook nou net begin om hier rond te lees en uit te vind wat alles moet gebeur. Nogal vreesaanjaend. Ons begin nou eers met die proses en het nog baie om te leer. Is seker dat hierdie Forum ons sommer nog baie gaan help.

My man is 'n diesel werktuigkundige, ek gaan nie daar werk nie, ons het 2 tieners (seun & dogter) en 'n 9 jarige dogtertjie.

Groete

Alla

Link to comment
Share on other sites

Welcome!!! Plenty of info on this forum to answer most of your questions & if not just ask, someone is bound to know & answer you.

Link to comment
Share on other sites

Hallo en welkom

Lekker lees en sterkte.

Chantelle

Link to comment
Share on other sites

Welkom...

Hoop jy gaan nog lekker lees :-)

Ek stem saam met Jeanne - passop om addicted te raak... :ilikeit:

Lucinda

Link to comment
Share on other sites

Welkom Alla en familie

Geniet die leeswerk, hier is baie inligting op die forum. Sterkte met julle proses. Daai waarskuwing was te laat vir my ek is klaar addicted!

Groete ILze

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ek is ook nuut en is net so bang vir al die goed wat nou gedoen moet word. Het slaaplose nagte. Ek is 'n tax consultant en my man 'n electriecian. Voorlopig gaan net hy werk. Ek is nie so seker of die Aussies SA tax mense soek nie. Sterkte met julle aansoeke

Groete

Pikkie

Link to comment
Share on other sites

Welkom Alla :rolleyes:

Jammer julle, maar al die waarskuwings is heeltemal te laat!!!!!!

Tussen Mauritz en Kanniedood se journals is sy al klaar 'n "addict".

Hoop jy sal sommer baie antwoorde hier kry, ek het.

Hier sal jy baie vriende by kry wat verstaan as jy met jou "tick lysie" behep raak.

Pikkie - Welkom aan jou ook.

Lewe

Edited by Lewe
Link to comment
Share on other sites

My man is 'n diesel werktuigkundige, ek gaan nie daar werk nie, ons het 2 tieners (seun & dogter) en 'n 9 jarige dogtertjie.

Groete

Alla

Welkom Alla en familie

Ek kan nie onthou waar ek dit gelees het (op die forum?) of gehoor het (by vriende?) nie maar blykbaar is daar 'n groot aanvraag vir diesel werktuigkundiges in Melbourne.

Ek sal probeer om uit te vind en jou laat weet as jy belangstel.

PM miskien ook Carl&Jenny op die forum - hy is 'n werktuigkundige en sal dalk kan help.

Sterkte met die proses.

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir almal se welkom's. Ons waardeer dit. Is ongelukkig klaar verslaaf.

Dankie ook vir al die raad. Nog baie nuut in die ding.

Alla

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...