Jump to content

Die Greeff's


phil g
 Share

Recommended Posts

Hallo almal !!

Ons is so rukkie al lede maar het onsself nog nie formeel voorgestel nie...

So hier gaan ons ...

My naam is Philip Greeff ( phil g ) ek is in die landbou doenig ( kort nog net geld vir 'n plaas :blush: )

My vrou Lizette is die een met die breins :unsure: , sy's 'n rekenmeester met haar eie praktyk.

Ons het twee seuntjies Ruben 4, en Tiaan 2.

Ons is buite Pretoria ( oos ) en mik vir Adelaide, ons gaan op 'n PR en het in Feb 08 " gelodge "

My ma is met 'n Australier getroud so 4 jaar terug , hulle woon in Wollongong NSW.

So nou is die formele afgehandel en ons kan lekker stories uitruil :blush:

Groete

Die Greeff's

Link to comment
Share on other sites

Hi Philip

Baie welkom op die forum en sterkte met al julle dinge!

Sonja

Link to comment
Share on other sites

Welkom Phillip, Lizette en familie

Hoop als werk mooi uit vir julle. Moes nou net vir jul iets stuur want my sussie se naam is ook Lizette (dieselfde spelling) en ons seuns is Ruan en Wian. (jou seuns Ruben en Tiaan) :unsure:

Sterkte vorentoe.

Groete ILze

Link to comment
Share on other sites

Hi Philip

Welcome to the forum! And good luck with your application.

Melissa & Travis

Link to comment
Share on other sites

Phil & Lizette,

I see you're heading for Adelaide.

I'll have to keep a special look out for you both, as I live in the Adelaide Hills, just immediately to the east of the city of Adelaide.

Good luck with your application to join us here.

Bob

Link to comment
Share on other sites

Welkom Phil en Lizette. Geniet die "ride". Alles sal goed uitwerk.

Link to comment
Share on other sites

Hi julle, sterkte met alles en ek hoop die gewag is sommer vinnig verby!

Het julle klaar julle engelse toetse geskryf, wel ek neem so aan as julle al Feb gelodge het? Al iets gehoor van die Australiese kant af?

Link to comment
Share on other sites

Hallo Bob

Ons is mal oor Adelaide Hills !!! :):unsure: Ons is maar plaas mense so sal defnitief in Adelaide Hills of af na Victor Harbour ( Fleurieu Peninsula ) se kant toe settle..

Dit hang ook maar van werk / besigheid af ,maar al is bg in Adelaide is dit darem naby om te ry. Dit is wat so lekker is van Adelaide - seker hoekom hulle dit die 15 minute stad noem -- jy's 15 van alles ( see, "berge" ) af ;)

Groete

Phil g

Link to comment
Share on other sites

Hallo Martinp

Ja ons het darem die ingels agter die rug :) Laasjaar November geskryf... ook maar bly want ek sien mense sukkel nou om datums te kry !!

Groete

Phil g

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...