Jump to content

BOEREWORS


Madelein

Recommended Posts

Ons het nou vir ons 'n worsmeul gekoop om van daardie lekker goed te maak.

Ek gaan die Kook en Geniet se worsresep gebruik, maar ek wil weet wat piment in ozzie-engels is. Sukkel nog maar steeds met sommige vertalings.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Piment is Hollands of ou Afrikaans vir wonderpeper of Allspice.

Geniet die worsmakery.... :)

Link to comment
Share on other sites

Nou ja, hier is ons sukses storie. Moet se, knap gedaan vir die eerste keer se probeer...

Hier is die elektroniese masjientjie:

En die eindproduk:

Ons het dit verskriklik geniet. Net jammer ons kon nie die regte skaapderm kry nie, maar ons het bestel vir die volgende keer se maak.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Ai, hoe water my mond nou!

Moet ook darem spog, na aanleiding van die post oor biltongmaak, het ons toe nou maar ook 'n kas gebou, en ons eerste biltong is binne 'n week gehang, en opgeëet!

Weet net nie of ek die deursetingsvermoë het vir wors nie! Hou so aan Madelein, as jy nie so ver was nie, het ek nou by jou kom kuier.

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

OOOhhh LEKKER!!! Die aussies weet juis nie hoe om lekker boere boerewors te maak nie.

So wanneer maak julle (Madelein) julle slaghuis oop?! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 5 months later...
OOOhhh LEKKER!!! Die aussies weet juis nie hoe om lekker boere boerewors te maak nie.

So wanneer maak julle (Madelein) julle slaghuis oop?! :blink:

As julle help nodig met die Engelse woorde, ek het die Engelse boek Cook and Enjoy, laat my wiet of julle help nodig het.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...