Jump to content

Biker: Vrooom vrooooom


Biker

Recommended Posts

Hiers myne..........enigste van sy soort in SA en ook nie te kry in Oz.........dis n swaar besluit maar altwee ( het n SP1 ook ) moet gaan, amper soos om n kind te verloor !!

Cheers

Gean

Link to comment
Share on other sites

Beetee

Ek wag net om te hoor of ons 'n sponsored visa gaan kry, want gewoonlik gee die company jou x bedrag, en as jy nie die hele bedrag gebruik nie dan verloor jy dit.

So as hul bedrag die grootste gedeelte van my bike kan betaal, en die klein bietjie meubels wat ons wil saam vat ook, sal ek hom saamvat.

Sal nog meer gaan oplees oor al die vereistes en admin goed wat ek sal moet doen.

Dink die geld wat ek gaan verloor om hom hier te verkoop, gaan dieselfde wees as wat ek gaan moet betaal om hom daar te registreeren toets ens.

Sal jy asb dai ou wat saam jul ry se kontak inligting vir my gee, wil sommer 'n paar goed by hom ook hoor.

Link to comment
Share on other sites

I read a book once..... Animal Farm.

It says - 4 wheels good, 2 wheels better :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

JG nee as mens jou baaik die kant kan kry teen 'n bargain hoekom nie?

Ek sal bietjie met die ou chat en hoor presies wat die storie was. Dit hang natuurlik af van watter staat jy in opeindig - ons is in Queensland so ek weet nie of dit dalk meer of minder streng sal wees nie.

Link to comment
Share on other sites

Al wat ek weet hulle wel check is dat die ligte na die regte kant 'dim'. Aangesien ons aan dieselfde kant van die pad ry as hulle, is dit nie probleem.

Die ander ding wat hulle check is die 'emissions', maar as jy nuwerige bike het en NIE die muffler & katalisator uitghaal het nie, behoort jy OK te wees.

Ek weet ongelukkig ook nie hoe die invoer ding werk nie.

Link to comment
Share on other sites

Al wat ek weet hulle wel check is dat die ligte na die regte kant 'dim'. Aangesien ons aan dieselfde kant van die pad ry as hulle, is dit nie probleem.

Behalwe as jy soos ek in SA 'n "grey import" - of eerder soos ek verkies het - 'n "parallel import" bike gehad het wat so bietjie suspect was in dat dit Farenheit gewys het as temperatuur en ek was seker die ligte was verkeerde kant om...en die riders information boekie (US edition only :wacko: ) het gepraat van always keep right etc :boxing:

Die ander ding wat hulle check is die 'emissions',

Probleem is die is Australie (aka Anal-lia :P ) so die dinge word behoorlik gedoen - dis nie 'n tjommie by die lisensie kantore vir wie jy 'n half-jack brandy onder die seat los om die ding te pass die kant nie...hulle toets die goed genuine. So dit *kan* 'n pyn in die gat raak, want jy kan die bike nerens heen ry nie etc dis trailers en tyd ensovoorts....iets om in gedagte te hou as mens wik en weeg.

Ek sal kyk of die ander knaap wat ek genoem het sy emails beantwoord - sover ek weet was dit half pynlike storie gewees.

Dis net soos die helmet stories die kant. Kort voor ons gewaai het, het ek vir my 'n top of the range SHOEI gekoop - lekker - ek het eers gecheck op die net en gesien hulle verkoop SHOEI's die kant, toe reken ek cool so spares is ok en as daar standaarde is sal dit cool wees. Toe ek die kant kom en lisensie dinge begin uitsort etc toe vind ek uit dat elke helmet die kant kry 'n sticker op van die Australian standards authority of so iets, anyways gelykstaande aan Azania se SABS...so lekker vieslike silver en pienk sticker, en as jou helmet nie daai sticker op het nie, kan die coppers jou fine omdat jy iets gebruik wat nie "padwaardig" is nie. As dit kom by derde party versekering etc kan hulle weier om jou claims te betaal as hulle kan bewys dat jou beserings iets te doene het met helmets en jou helmet het nie die sticker op nie...good luck om te probeer om jou helmet te laat sticker...en nog meer good luck om 'n cheapie te koop en die sticker te probeer transfer :jester:

So nou sit ek met twee presies dieselfde helmets, die een het 'n sticker op die ander een nie :whome: Ten minste kan ek die visors interchange :P

Edited by BeeTee
Link to comment
Share on other sites

Ok update:

I stand corrected :holy:

Hier is die man se woorde (edited om dit PG rated te maak vir die skoon siele onder ons):

"Die groootste *beep* wat ek gehad het was die *beep*s wat my invoer permit gesteel het in SA, andersins is daar nie regtig *beep* nie, net die belasting is iets om na te kyk maar dit was ook nie te veel in my geval nie. Hulle het my meer belas op my *beep* jet ski as op die bike. Die toets is maar $50 of so iets, dis *beep*, as jy n nuwerige bike het dan pass die ding met vlieende vandels soos my BM gedoen het."

Dit was vir Queensland though, en almal in Oz weet "Queer-land" is 20 jaar en 'n uur agter die res van Australie :lol: , so miskien is die ander state strenger/minder strenger.

Edited by BeeTee
Link to comment
Share on other sites

My man vertel my toe gisteraand hy los eerder al die meubels hier in SA en vat al sy bikes saam. Volgens hom kan hy op sy bike sit en TV kyk as dit moet. Hy het 3 moterfietse waarvan sy baby sy blackbird is. Hy het nogal baie sentimentele waarde aan die fiets en hy gaan defnitief saam. Ek het 'n FXR750 Genisis wat nog in 'n baie goeie kondusie is en sal hom ook dan saam vat aangesien dit nie so veel pety is nie.

Bike ry is nie iets wat jy uit jou bloed sal kan kry nie!!

:holy:

Link to comment
Share on other sites

My man vertel my toe gisteraand hy los eerder al die meubels hier in SA en vat al sy bikes saam. Volgens hom kan hy op sy bike sit en TV kyk as dit moet. Hy het 3 moterfietse waarvan sy baby sy blackbird is.

Hehehehehe ek sien net hierdie 3 bikes so staan in die sitkamer, gaste wat opdaag - "Kom in mense maak julle gemaklik, pasop net vir die Blackbird - dis my sitplek daai. Asseblief nie jou bier op die tank sit sonder 'n coaster nie, dit maak ringe" LOL

Bike ry is nie iets wat jy uit jou bloed sal kan kry nie!!

Baie waar ja. :holy:

Link to comment
Share on other sites

Volgens hom kan hy op sy bike sit en TV kyk as dit moet.

Ek lag dat die trane loop diekant. Pikkie - jy het my dag gemaak :holy:

Link to comment
Share on other sites

Hi julle

Die rede hoekom ek my bike hier los is maar omdat ek al moeg gesukkel het met "grey import" bike's in SA. Met off road bikes sukkel mens met parte en om weer te verkoop. Dis hoekom my vrou die KTM vir my gekoop het. My Suzuki is "grey import" en sukel om hom te verkoop.

Cornelis

post-7468-1207674163.jpg

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Het BMW 2002, R1150GS Adventure met lae km's. Wil dit graag saamneem. Enige meer besonderhede oor import / tax etc?

MBS

Link to comment
Share on other sites

Hi Guys

We have 6 bikes and are taking them all over. This is what the relocation specialists have given us so far in order to learn what needs to take place re: the import of the bikes.

Happy reading and I hope it helps.

Thanks

Lynn

Application_for_Vehicle_Import_Approval.pdf

Link to comment
Share on other sites

I am having problems loading the files - all in pdf format - send a personal message to me with your e-mail addresses and I will let you have all the pdf data in order to import the bikes through - there are 6 as follows:

1. Application for Import of vehicles;

2. Information on vehicle brakes when importing into Australia;

3. Quarantine Booklet;

4. Application for Import approval;

5. Guide to importation of vehicles and motor cycles;

6. Customs booklet Guide for Travellers - know before you go.

Sorry I could not get them on the site - if you want them, send me your e-mail to me personally and I will get them to you.

Lynn

Link to comment
Share on other sites

Hehehehehe ek sien net hierdie 3 bikes so staan in die sitkamer, gaste wat opdaag - "Kom in mense maak julle gemaklik, pasop net vir die Blackbird - dis my sitplek daai. Asseblief nie jou bier op die tank sit sonder 'n coaster nie, dit maak ringe" LOL

n Blackbird is mos amper so gemaklik soos n Lazyboy :whome:

Link to comment
Share on other sites

  • 8 months later...

Change in circumstances:

Anyone in OZ that did import his/her bike? Would you do it again? Was it cheaper or not?

And what happens if the vehicle is less than 12 months old/registered in your name?

Edited by Biker
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...