Jump to content

Net in OZ


Blossom

Recommended Posts

Hallo julle,

Net 'n klein dingetjie wat ek opgemerk het hier in my aangenome land.

Die karre staan langs die pad geparkeer, hope van hulle. Sommer hier in my stil sy straatjie ook. Sien die stasie is hier naby en die mense ry tot hier naby en parkeer dan vir die dag sommer so voor die huise en kry die trein in werk toe.

Gister ry ek in 'n ander, redelike besige straat op winkel toe. Die karre staan daar ook geparkeer, kop aan kop in die son.

Die een kar se eienaar het 'n kombers oor sy venster gegooi teen die bloedige son............aan die buitekant!

En almal ry of loop daar verby, niemand raak aan die kombers nie, hy bly net daar. Vanaand haal sy eienaar hom net af tot more.

Waar in Suid Afrika sal 'n kombers, van alle dinge, net daar bly?

Groete,

Edited by Kannidood
Link to comment
Share on other sites

Vanoggend soek ek 'n "mapbook" om die areas in Brisbane te bekyk. Nilo se dis in Dale, haar seun se kar. Ons soek die kar sleutel en ek loop kar toe. Kar slaap buite in die straat VOOR die motorhuis. Raai....kar is nie eers gesluit nie...CD kassies en wat nog le in die kar...jongmens se kar...ALLES DOOD VEILIG...Hoe's daai ene?!? Daar staan ook 'n fiets teen die heining nou al van sondag af...

Link to comment
Share on other sites

My friend tells the story of his brother who left his fancy work laptop in his unlocked car (forgot it) - he only remembered the next day rushed out to see if it was still there, the only change was that someone had shut the car window as the reticulation system was wetting the inside of the car.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...