Jump to content

Idees benodig vir 'n tight budget


kalaharigal
 Share

Recommended Posts

‘n Familielid van my het onlangs Sydney toe getrek op ‘n werksvisa, met bitter min geld en baie koppigheid van “al is ek ‘n armgat in Australië, dis beter as om in SA te weesâ€!

Dis toe makliker gesê as gedoen. En die enigste manier hoe ek kan help, is om inligting te kry, so here we go!

Kan iemand my ‘n idee gee watter bedrag mens per week kan spandeer aan ‘n baie basiese “groceries†budget? Dit is vir ‘n man, vrou en 1 kind ('n 5-jarige). Nou onthou, dit is ‘n gesin wat $747 per week huis toe bring, so laat sak daai standaarde as julle raad gee! Huidiglik spandeer hulle $160 per week aan hul kos. Raad van mede-armgatte sal waardeer word - kan mens met minder wegkom as jy eenvoudig eetïŠ

Idees vir watter kossoorte goedkoper uitwerk sal ook waardeer word. Byvoorbeeld, werk soja-vleis goedkoper uit as maalvleis? Sulke tipe tips.

Hulle huur ‘n woonstel vir $299. Ek dink mens kan dalk bietjie goedkoper wegkom in Sydney?

Dit behoort vir 'n jaar lank swaar te gaan, maar daarna kan hy blykbaar 'n verhoging kry. Ek dink hy word bietjie misbruik by sy werk, maar nou ja, hy is daar op 'n werksvisa en dit het vir hom geleentheid gegee om daar te kom, so hy gaan maar uithou.

Hulle weet wel van tweedehandse winkels en garage sales, en dat party mense goed op die sypaadjie los as hulle daarvan ontslae wil raak.

Ek hoop iemand het 'n paar idees/insigte.

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hi Kalaharigal,

Miskien kan hulle a goedkopper unit kry, maar dit is die average prys, rentals is maar mooilik om te kry. Ek self koep meeste van my kos wanneer dit op specials is, al moet ek na 'n paar winkels gaan. As Sy net eers 'n bietjie voor kan kom met haar supplies en begin stockpile, by Aldi kan sy redelik koop. Vars groente en vrugte in sysoen is ook 'n goeie idea,niks ingevoerde goed omdat dit is vrek duur. Sny op en vries of lee inbly net weg van woolies en cole se groente, gaan mark toe of groente winkel. Ek het 10 kl uitjies gekoop vir $8 en het 9 groot bottels gekry. Box tamaties het ek van tomato pasta sauce gemaak en 7 bottels gekry, kos $7 elk sou my $3.50 gekos het. Best regular mince van Coles op special is $6 'n kilo, as jy whole rump koop+- $25 vir die hele ding, dan sny hulle dit vir jou op as jy vra by die slaghuis, kerrie stukkies, thin slices vat jy kan krummel, of dik snye (total waste) Hoender is goedkoper by die chicken shop, mixed casserol pieces for$3. As sy my nommer wil he dan kan ek haar 'n bietjie rond wat en wys, geen problem nie.

Groete Rina

Edited by chester
Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Hi kalaharigal

Ons woon naby Hornsby al vir die laaste tien jaar. Die woonstel huur wissel maar jy kan nog woonstelle kry vir so $280. Hornsby het n' groot trein stasie en dit is maklik om van hier af tot by die stad te kom. Dit vat ongeveer so 50min met die trein tot in die stad. Hornsby het ook n' groot shopping mall en nice parke vir die kinders. Toe ons hier aangeland het moes ons ook vir eers op my man se selaris regkom. Ek het geleer as jy so 11uur in die aand by Coles ingaan kry jy gewoonlik n paar spesials, veral op maalvleis want hulle probeer die verkoop wat nie die dag verkoop het nie. Soms vroeg in die oggend kry jy koek en klein koekies wat afgmerk is na a $1 of 2 of broodrolletjies. Later het ek ook werk gekry by Coles om die rakke te pak. As die kinders slaap het ek gaan rakke pak van so 10uur in die aand tot so 2uur in die oggend om n' ekstra geldjie in te bring. Toe die kinders skool toe is het ek n' permanante werkie gekry. Sterkte, dinge sal wel makliker raak.

Link to comment
Share on other sites

Hi Kalaharigal

Is daar 'n IGA daar rond. Ek voer 'n groot man, 'n groot tiener laaitjie en myself met $178 vir 2 weke. Ek koop 'n paar brode, en vries dit dan maar. Ek koop ook goed op special en vars groente en vrugte. Ek koop ook geblikte vrugte, en dit is 'n goedkoop lekkerny en better as daai choccies. Ons is maar 'n week getroud, en begin van voor huis opsit, so

dit gaan ook maar taai op die stadium.

Ek het koeverte waarin ek elke week geld sit vir die krag, die telefoon, en enige ander rekeninge. (reggo, ens.)

Ek koop so dat ek net weer hoef aan te vul, en koop nie goed wat nie op my lys is nie, al sleep jou lus op die grond.

Ek spaar 'n derde van my inkomste vir noodgevalle, en sal ook eers oor so jaar dink aan nuwe klere en so aan.

As daar 'n IGA is, koop slim, en moennie vir brand name gaan nie, daar is nie so groot verskil in smaak nie.

Wees net verstandig met inkope, en sit net 'n klein bietjie al is dit $10 'n week eenkant sodat hy dit op homself en sy vrou vir iets speciaal kan spandeer een keer per maand. As dinge regtig baie rof raak, laat weet ons of PM my, en

ek sal help waar ek kan. Ek is seker van wat ek op die forum gelees het, almal sal op 'n manier help, deesdae kan ons

nie bekostig om te trots te wees nie, ons almal was al daar en verstaan swaarkry.

Praat hom net moed in, en laat hom weet daar is hulp as hy dit wil he. Ek mag nie baie he nie, maar ek het genoeg om te kan hand uitsteek vir 'n Mede Suid Afrikaner.

Laat weet ons asb hoe dit gaan met hulle, en as ons moet help.

Steph

Link to comment
Share on other sites

I find IGA very expensive compared to Coles and Woolworths (the one in Oz of course) - they did a survey not to long ago not sure if it was only in QLD or all over OZ but Woolies came up tops for being the cheapest..

Of course at Coles and Woolies you get to buy the home brands, which are the cheapest (just like no name brands at pick n pay) - and the homebrands are very good too they are not of inferior quality in Oz..

Link to comment
Share on other sites

Guest natalie3

This thread makes me lekker depro...i know of a few people in SA who are practically starving because of the rising food prices!..us ladies help each other where we can..share our stock of nappies etc...

I really hope it goes better for your friends..sorry that i cant help but im not in oz just yet.

Link to comment
Share on other sites

Hi

Steph - In Perth, IGA is more expensive than Coles/woollies??

Kalaharigal - I dont know if your family has a car. We find that if you go out to the country, you find much cheaper (almost 1/3 or 1/2 the price cheaper) veggies in small veggie stores/farms. I know the fuel cost probably equals this out, but if you are going into the countrside for some reason, plan to buy veggies there instead of in the city.

SPECIALS and NO Name brands. I got nappies the other day, usually costs $35 a pack, got it for $25. Washing powder, Usually $10.99, got it for $5.99. A brand stasoft is about $4.99 per bottle, Coles brand $2.99. EXACTLY the same, I tested it.

Eating less red meat and fish -chicken is the cheapest option.

Stretch mince/stews etc with lentils and other beans. Not only s it cheap, but very healthy as well.

F

Link to comment
Share on other sites

Hi

Steph - In Perth, IGA is more expensive than Coles/woollies??

Kalaharigal - I dont know if your family has a car. We find that if you go out to the country, you find much cheaper (almost 1/3 or 1/2 the price cheaper) veggies in small veggie stores/farms. I know the fuel cost probably equals this out, but if you are going into the countrside for some reason, plan to buy veggies there instead of in the city.

SPECIALS and NO Name brands. I got nappies the other day, usually costs $35 a pack, got it for $25. Washing powder, Usually $10.99, got it for $5.99. A brand stasoft is about $4.99 per bottle, Coles brand $2.99. EXACTLY the same, I tested it.

Eating less red meat and fish -chicken is the cheapest option.

Stretch mince/stews etc with lentils and other beans. Not only s it cheap, but very healthy as well.

F

Yip in Queensland - Brisbane IGA compares to SA's SPAR prices versus Woolies and Coles compares to Pick n Pay.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...