Jump to content

Afrikaanse kinderstories op CD


Riekie

Recommended Posts

Hi daar,

Ek is deur iemand in Suid Afrika gekontak wat die afgelope 17 jaar Afrikaanse kinderstories oor die radio lees. Die persoon oorweeg 'n projek om Afrikaanse stories op CD vir die 6-12 jaar teikengroep aan Afrikaanse ekspats beskikbaar te stel. Hy het my raad gevra of ek dink so iets sal in aanvraag wees en ek het asb julle terugvoer nodig. (Die projek is op hierdie stadium nog in die beplan stadium en hy kan net 'n duimsuig prys van ongeveer R100 per CD voorstel - hy wil dit graag billik en bekostigbaar maak).

Aanvanklik sal dit uit bestaande stories bestaan, maar sy vrou skryf al 13 jaar vir o.a. Egoli en 'n radiosepie op RSG en nuwe stories is ook 'n oorweging.

Wat is julle gedagtes oor so iets? Is daar 'n behoefte?

Link to comment
Share on other sites

Daar's defnitief so behoefte by my, solank dit bekostigbaar en die moeite werd is en nie beter is om net die goed by www.kalahari.net of iets te koop nie.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...