Jump to content

Weet julle dalk of dit op die te kort lys verskyn?


Sonja

Recommended Posts

Hello Julle

Het julle dalk enige idee of Staats Aanklaer op die tekort lys verskyn.

Vriende van my werk in Jhb by die landdroshof en het gewonder of daar dalk enige kans is vir hom om werk hier in Brisbane te kan kry.Hy is 39jaar,wat is ook die afsny ouderdom om oor tekom?

Weet julle van enige iemand wat in daardie rigting is wat kan help?

Enige raad of hulp sal welkom wees.

Groete

Sonja

Link to comment
Share on other sites

Het julle dalk enige idee of Staats Aanklaer op die tekort lys verskyn.

If you refer to the MODL list then the answer is no.

Search this site for info on the conversion process that lawyers have to go through. The general cut-off age for skilled migration is 45.

Link to comment
Share on other sites

Hi Sonja

Daar is wel Legal Practiitioner - Barrister 2521-11 en Solicitor code 2521-13 altwee tel 60 punte en is op die SOL lys "Skilled Occupation List" gaan na die www.immi.gov.za en soek die SOL lys daar sal jy sien wie doen die assesments ens.

As jou beroep op die SOL lys is kan jy ook aansoek doen. Hy kan kyk na die state wat ook sponsor want hulle het hulle eie beroepe wat in aanvraag is en dalk kan hy states sponsorship kry. Sterkte hoop dit help.

Groete Chantelle

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...