Jump to content

Die Aus stats'


Danie

Recommended Posts

Hierdie pos is gemik op stats'BUG en maatjie Riekie...

Ek het iets ge'Google en toe op die "Australian Bureau of Statistics" se web blad afgekom... altyd iets interesant om te lees... anyway daar was 'n vorige keer 'n post oor hoeveel Suid Afrikaners hier in Aussie land is...

Op hierdie blad wys hulle getalle van "Permanent Movement, Settlers"

Kies dan die kode A1830803T vir RSA.

Nou as my berekeninge reg is, dan tel dit op na amper 60k permanente skuiwers oor die 15 jaar. Ek is net nie seker hoe hulle presies hulle getalle kry nie, maar ek neem aan dit tel die gesinne wat geimmigreer het, dan is dit 60 000 gesinne wat oor gekom het...

...kom ons veronder stel dat 'n 1/4 het 4 kinders, 'n 1/4 het 2 kinders, 'n 1/4 het geen kinders en die laaste 1/4 loop enkel, werk die som totaal = ±200,000 mense... dit voel 'n biedjie min... maar kan heel realisties wees, want almal wat hier is het nog nie geimmigreer nie... :ilikeit:

Maak in elke geval interesante lees stof...

Dog ek sê maar net...

D :lol:

Link to comment
Share on other sites

Danie, hoe lyk dit my jy "like" ook die stats-ding so baie soos ek & gogga?! :lol: Dankie vir daai - altyd interessante leesstof om my "stat-o-meter" gelukkig te hou.... :ilikeit: Ek het onlangs 'n brosjure van die Suid Afrikaanse Toerisme (Satour) raad raakgeloop by 'n "garage sale" (in Aus nogal!!) Dit was in Augustus 1956 uitgegee en was DIT nou interessante leestof (en natuurlik statistieke!!) Ek "scan" 2 van die bladsye in - dalk sal jy dit net so geniet om te lees!! (Ek het 'n nuwe rekenaar gekry en is nou besig om al my gadgets op die nuwe rekenaar te koppel, so my "scanner" is nog "en-route".... Sal jou PM as ek dit ge"post" het.....)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...