Jump to content

cisca: Hallo


cisca

Recommended Posts

Hallo almal,

Ek is nuut op hierdie forum en wil graag ander SA mense ontmoet.

Ons het in Desember 2006 in Brisbane geland, met 'n 457 visa, maar het in Aug 06 ons PR gekry.

Aan al die mense op die forum wat besig is met julle aansoeke, byt vas dit is die moeite werd.

Cisca

Link to comment
Share on other sites

Haai shame Ciska,

Hier sit jou hallo van 11 uur af al en ek sien jou nou eers raak!! Sorrie man!! Welkom op die forum. Ons het ook Des 06 in Brissie aangekom en in Aug 07 ons PR gekry!! SNAP!!!

Ek sien julle is in Newcastle, JJ hulle het so week of wat gelede daar aangekom. En ek dink Pollie hulle is ook naby.

Groete

N

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal,

Ek is nuut op hierdie forum en wil graag ander SA mense ontmoet.

Ons het in Desember 2006 in Brisbane geland, met 'n 457 visa, maar het in Aug 06 ons PR gekry.

Aan al die mense op die forum wat besig is met julle aansoeke, byt vas dit is die moeite werd.

Cisca

Hallo Cisca,

Jy's blykbaar een van die slim mense wat jou visa gekry het, sonder enige hulp van hierdie forum!

Welkom en geniet dit!

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal,

Ek is nuut op hierdie forum en wil graag ander SA mense ontmoet.

Ons het in Desember 2006 in Brisbane geland, met 'n 457 visa, maar het in Aug 06 ons PR gekry.

Aan al die mense op die forum wat besig is met julle aansoeke, byt vas dit is die moeite werd.

Cisca

hi daar cisca

baie welkom hier in newcastle en op forum.

groete pollie

Link to comment
Share on other sites

Hello and welcome!

It must be nice to join the forum when already in Australia, visa sorted, and permanent residence granted! You must be immune to the current fall of the Rand too. I can't imagine what it must be like to enjoy the forum free of the anxiety and doubt that plague so many of us hopeful applicants.

I hope you make lots of friends here. :)

Mark

Link to comment
Share on other sites

Welkom cisca,

En dankie vir die positiewe woorde!

Hopelik sal ons kan lees wat skryf jy alles oor hoe lyk dit daar, en wat was jou ervaring tot dusver.

TereMel

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...