Jump to content

Gewigtige probleem

StevenP

Recommended Posts

Hallo almal,

Ek is nuut op die forum. Ons is besig met 'n Visa aansoek na Western Australia. Ek is tans in die polisie in Pretoria, en is gekeur vir die Western Australian Police.

Ek en my vrou is effens oorgewig. Ek het reeds my visa medies gedoen, en moes na 'n internis gaan om sekere kwale en siektes uit te skakel, wat ek glo goed sal afloop. My vrou drink Diotroxin vir 'n onderaktiewe skildklier, wat te doen het met die liggaam se natuurlike afskeiding van insulien. Ek is bekommerd dat as sy gaan vir haar medies, gaan hulle haar stuur vir verdere toetse, en miskien bevind sy is 'n daibeet. Sy het van tevore eenkeer haar suikervlakke laat toets as deel van 'n roetine ondersoek, en dit was hoer as normaal, maar sy het nog nooit simptome getoon, of gediagnoseer met diabetes nie.

Weet iemand dalk of dit 'n probleem gaan wees? :holy: Ek weet mense ontvang visas as hulle tipe 1 diebete is wat dit kan beheer deur oefening en korrekte dieet, maar ek weet nie wat die dokter sal vind of bevind nie. Ek was by 'n sekere paneel dokter in die ooste van PTA, en hy was so uptight soos nog iets :angry: . Sal dit verder 'n probleem wees as my vrou en kinders na een Dr toe gaan, en ek na 'n ander? Ek sal my dinge laat doen Dr Stokindiehol, x-strale ens by hom gaan haal, en saammet my vrou en kinders s'n inhandig by hulle Dr vir inhandiging in OZ. Sal dit 'n probleen wees???

Dankie,

sp128

Link to comment
Share on other sites

Ek het al 'n hele paar gewigtige Saffers raakgeloop, so ek dink nie die gewig op sigself sal 'n probleem wees nie. Ongelukkig kan ek nie antwoord op die Diabeet vraag nie, maar ek kan ook nie dink dat selfs dit regtig 'n probleem sal wees nie. Julle mag dalk vir meer toetste gestuur word, maar op die ou einde hoort julle OK te wees.

Enige iemand wat Diabetes het wat dalk kan antwoord?

Sterkte vir julle!!

Link to comment
Share on other sites

Hallo sp

Ek glo nie jou vrou sal 'n probleem he met haar medies nie. Wanneer julle vir jul medies gaan, word daar net gewoonlik 'n urienetoets gedoen en bloedtrek vir HIV en as sy in die mediese professie is vir Hep B. Hulle sal definitief nie haar vinger prik vir suiker nie, al wys dit in die uriene. Buitendien, hulle sal haar nie afkeur as sy tiroiedprobleme het nie, want dit is behandelbaar. Onderaan is so bietjie info oor Diotroxin

Oorgewigtigheid: my man was 28kg oorgewig, 'n vriendin van my se man weer heelwat (hy weeg 158kg) oor, maar hulle is wel gekeur.

Alle immigrasie paneeldokters is uptight, hulle moet so wees. Wees net rustig, doen soos hy vra (hulle hou daarvan) en tree natuurlik op (anders dink hy jy steek iets weg) = anders sal die bloeddruk so bietjie hoog wees teen die tyd wat julle daar aankom van al die stress. Dis rerig 'n baie eenvoudige ondersoek met urienetoets, X-strale (soos 'n roetiene ondersoek) en 'n bloedtoets vir HIV. Omdat jy in die Polisie is, is daar meer toetse wat hulle op jou sou moes doen, omdat jy met die Publiek werk en ge-"clear" moet word. Vroulief & kinders sal nie deur al die schlep hoef te gaan nie.

Net 'n korreksie, tipe 1 diabete is totaal insulien & dieet afhanklik, jy verwys seker na tipe 2. 60% van Australiers het diabetes - definitief nie 'n rede om afgekeur te word nie.

Sterkte.

Madelein

Info oor Diotroxin

PHARMACOLOGICAL ACTION:

Thyroxine and liothyronine have qualitatively similar biological actions, but liothyronine (L-triiodothyronine) acts more promptly with a more intense but shorter lasting effect. The thyroid gland secretes both hormones and both are probably involved in maintaining the normal euthyroid state.

Administration of thyroxine and liothyronine provides a more natural replacement therapy than is given by one hormone alone.

SIDE-EFFECTS AND SPECIAL PRECAUTIONS:

Thyroid may enhance the action of anticoagulants (aspirin) and upset the stability of patients receiving antidiabetic agents. The effect of thyroid preparations may be enhanced by phenytoin taken concomitantly; aspirin has been stated to have a similar effect. At the beginning of treatment, ordinary therapeutic doses may cause anginal pain, palpitations and cramps in the skeletal muscle.

KNOWN SYMPTOMS OF OVERDOSAGE AND PARTICULARS OF ITS TREATMENT:

The following effects are indicative of excessive dosage, and usually disappear on reduction of dosage or withdrawal of treatment for a few days: anginal pain, cardiac arrhythmias, palpitations and cramps in skeletal muscle; also tachycardia, diarrhoea, restlessness, excitability, headache, flushing, sweating, excessive loss of mass and muscular weakness. Gastric lavage or emesis is required if the patient is seen within several hours of taking the dose. The appearance of clinical hyperthyroidism may be delayed for up to five days.

Riekie en Madelein,

Dankie vir julle hulp. Nou kan ek my vrou gerusstel. Sy worry haar dood. Sal laat weet wat gebeur :ilikeit:

sp128

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal,

Ek is nuut op die forum. Ons is besig met 'n Visa aansoek na Western Australia. Ek is tans in die polisie in Pretoria, en is gekeur vir die Western Australian Police.

Baie geluk en welkom hierso by die forum.

Hoop die Medicals gaan goed, is seker dit sal oraait gaan.

Ons is nog aan die begin stadium en ek stress myself op oor al die toetse, dink dis normaal, so moenie worry nie, julle is nie alleen nie.

Sterkte en laat weet hoe dit gaan!

Groete,

Michele

Link to comment
Share on other sites

Hi julle

Ek is 'n type 2 Diabeet. Dit is hier in AU gediagnoseer. Ek het vir vier jaar lank behandeling gehad vir lae bloedsuiker (Hypoglycemia) deur 'n SA dokter in New Zealand( Hy is kort daarna geskors van die mediese rol) Ek het met sy behandeling heelwat gewig opgetel. Na die diagnose hier en regte medikasie ens ens het ek weer daai gewig verloor ( was nie maklik nie)

Al wat ek kan voorstel laat mammie 'n Low GI dieet volg. Mens kry pragtige boeke wat jou daarmee kan help... en glo my dit werk. Of sy wel gediagnoseer gaan word al dan nie is dit baie goed vir haar om dit wel te volg.

Hang seker ook af met wat se visa julle kom. As julle nie PR het nie sal die medikasie redelik kos.

Baie sterkte en hoop alles loop NET reg vir julle om ook oor te kom.

Groete

L'mari

Edited by Lmari
Link to comment
Share on other sites

Hi Lmari,

Ek en my vrou is albei by 'n goeie dieetkundige, en volg reeds 'n low gi dieet, so ons is op die regte pad. Sy het vir my 'n verslag opgestel oor my vordering, en dit Internis was baie impressed daarmee. Sal laat mammie dieselfde doen. Ons is maar net bekommerd. Hoop maar die dokter krap nie te veel rond nie!

Ons kon op 'n Sponsored Permanent Residency (Subclass 120) visa oor, so ons kry outomaties PR met ons visa, wat baie help.

Dankie vir die hulp.

sp128

Link to comment
Share on other sites

Hi sp128

Ons moet vrydag hier in Perth gaan vir ons medicals. Ons is ook erg opgestess daaroor. Ons weeg ook so bietjie te veel!!

Ons het voorheen in Frankryk gebly, toe ons daar vir ons medicals gegaan het, het die franse dokter (Hy het 2 stokkeinniehol) vir ons gese. "You ar tu fat, you ar un-ealthy, you not look aftir yourself" en toe was ons nie eers so erg vet nie. Maar daar bestaan mos so iets soos die French Paradox - hulle vreet en drink en word nie vet nie. Die groot sizes vir vrouens in Frankryk is 'n 14!!! Ek het amper nooit vet franse gesien nie. Ons het darem nogsteeds ons medicals geslaag daar - maar nou het ek 'n doodse vrees vir enge dokter of nurse wat my wil weeg of my boeddruk neem.. kry somer hoe bloeddruk van stress oor die medical

My raad. Sny stysel en suiker heltemal uit die week voor die toetse. Die lae GI dieet is baie goed om te volg oor die langtermyn maar vir vinnige resultate om die bloedsuikervlakke in toom te hou is om enige geprossesseerde stysel uit te los asook enge iets met suiker. Dit los proteiene en slaai oor om te eet....dam nie te erg v een week nie. Moet jouself net ie uithonger nie...eet gereelde klein etes.

Frenchy

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...