Jump to content

One month report


Joeemm

Recommended Posts

Hi everyone

Well we've been in Perth for just over a month. So far so good although I'm still looking for that elusive job. Just thought I'd touch base with the forum and say hi.

I must say, so far I'm finding living here really nice, we found a house 5 min from the Sea near Hillarys and this is for us just the best thing. We love doing active things like cycling, running, gym etc and we've found great fascilities all around us.

For me its still a novel experience to ride out ion Sunday and see loads of families out cycling together along the beach or just around the suburbs, most houses still have no fences let alone walls :-)

Although the neigbours haven't come to say hi yet, I',m not sure they do that here :-) its still great to sit back and think to myself ... mmm so this must be the way normal people live :-) I still find myself nervous to let my wife go running or cycling alone, but I see women doing it all the time. Of course one must not be stupid, there is crime here and some terrible things like that little girl who was murdered do happen. But for a guy who lived his whole life in JHB this is really a peacefull, safe place.

Ok enough chat

Regards

Joseph

Link to comment
Share on other sites

Hi Joseph,

Thanks so much for sharing your experiences thus far with us - those first 6 months are real bone rattlers, as you try to adjust to a new country, a new house, and a whole new way of life! These kinds of posts are such a great way for others to prepare themselves for the experience - so very valuable!

Good luck on the job hunting front! Keep up informed...

Ajay

Link to comment
Share on other sites

Another newbie, welcome and thanks for sharing your story so far. We've been here 3 months and the initial honeymoon phase is over and the reality is starting to kick in.

Please keep us informed, even if you get days that you don't feel that positive about the move, we are here to help & support each other.

Link to comment
Share on other sites

Guest Jules

Hi Joeemm,

Thanks for sharing your experiences with us. Glad to hear you are enjoying your new life so far. :ilikeit: It does take a while to relax, even after a year I sometimes get edgy if I have to drive alone at night and then I remember we are here and there's not really much to worry about....

Good luck with the job hunting!

Julie :)

Link to comment
Share on other sites

Another newbie, welcome and thanks for sharing your story so far. We've been here 3 months and the initial honeymoon phase is over and the reality is starting to kick in.

Please keep us informed, even if you get days that you don't feel that positive about the move, we are here to help & support each other.

Hi All

This is actually a very interesting post.

Let me start with what Dedrei is talking about, the “honeymoon phase” what was this phase to you Dedrei and what has changed now that this phase is over for you. The reason I ask this question is because we have been here for 2 months now and I would like to know what other peoples perspective on the honeymoon phase is.

Is it because people start longing to family in SA, one realizes that this is not a holiday but you now actually need to live here to what is it that now makes things change?

Joseph, you talk about the job-hunting thing I suppose the only thing that is still haunting me personally. I am in a real lucky situation, I still do work for a company in SA wile I sit at home here in good old Australia. Ya, I know I am lucky but it has it downsides as well seeing your money depreciate with the good old Rand depreciating like hell. Why I ask is are you looking for something specific, something in your line or is it just a question of jobs being scarce. It will be interesting to hear what you guys think about this as the time will come when I will also have to start looking for a job in Australia, I must say the quicker the better. One must get into the Aussie market.

So please share your thoughts with me on this one guys. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Johan

Hierso is 'n thread oor al die phases van immigrasie en ons is nou phase 2

Stages of Immigration

Ons begin nou die doubts en die verlange terug huis toe kry.

Watse fase is jy nou in?

Link to comment
Share on other sites

Hi Dedrei :ilikeit:

Ek gaan reply maar moet nou eers by mense gaan eet hou die spasie dop!!!

:blush:

Link to comment
Share on other sites

Ek het nou eers daai fases van kultuurskok gelees en Dedrei, ek wil darem net sê dit word nie net slegter nie. :blush: Ja, jy gaan deur 'n fase van amper-goed-vat-en-teruggaan, van staan en tjank in die supermark as jy 'n Outspan lemoen sien, en net verlang na die geluide en reuke waaraan jy gewoond was. Knyp jouself net so nou en dan as jy dink aan die veiligheid wat jy nou beleef. Die EINTLIKE besef dat jy die regte ding gedoen het, kom wanneer jy kinders het, en sien watter geleenthede húlle het, wat hulle nie in Suid-Afrika gehad het nie. Dis dán dat die werklikheid tot jou deurdring. Maar ophou verlang? .... nie sommer nie.

Sterkte jong, dit sal beter gaan vorentoe!

:ilikeit: Hendie

Link to comment
Share on other sites

Ek moet beaam wat Hendie sê.

Onthou, 'n mens is 'n gewoonte-dier, iemand wat hou van bekende dinge, van gemaksones. Die gebore en getoë Australiër sal met dieselfde heimweë terugdink aan sy geboorteland wanneer hy bv. na SA verhuis.

Wanneer jy dus die bekende verruil vir die onbekende, ongeag jou nasionaliteit, dan sal daar dae wees wanneer die trane vlak lê. Dis normaal.

Ek herinner myself altyd aan die redes waarom ons nou in die buiteland sit. My kinders se toekoms is een daarvan. En 'n mens se kinders is alles.

Sterkte aan almal wat hierdeur gaan - myself inkluis...

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ok, dan is ek seker een van die min ouens wat Suid Afrika glad nie mis nie, partykeer wonder ek of ek normaal is maar dan besef ek gelukkig is almal nie die selfde nie, dankie tog daarvoor ander het almal in die wereld in Oz gebly.

Ek het na jou link oor die stages of immigration en glo my as ek se ek bedoel niks daarmee nie maar ek stem glad nie saam met Riekie nie maar kan verstaan dat daar ouens is wat dit so sal ervaar. Jy weet een van my friende in SA het gese ons het "balls" om dit te doen en ek dink ons wat hier sit weet dat dit nie 'n maklike ding is nie en almal ervaar die "nie maklik" op ander maniere.

Suid Afrika het my net so ongelooflik ge....... ek kan dit seker nie hier noem nie, maar ek is seker julle weet waarvan ek praat. Baie mense sal my afskiet hier oor maar ek het al toe ons nog in Suid Afrika gebly het die Wallabies ondersteun en my kop begin reg kry vir die land of Oz. Ek glo vas dat dit 'n kop ding is en ons as mense onderskat die krag van die brein!! Ek is op daai staduim dat ek het al vir al my mense in SA gese dat ek sal nog eenkeer terug gaan soontoe in 2008 en dan is ek klaar, dan sal ek liewers geld spandeer om die mense hier te kry as ek kan. Ek kan verstaan dat mens jou mense aan daai kant mis en dit maak sin maar weereens die dag toe ek my mense aan daai kant gegroet het het ek vir my self gese dit is dit se, koebaai want dit kan wees dat ek van hulle nooit weer gaan sien nie en maak vrede met die KEUSE wat EK gemaak het. Nie die minister of niemand anders het my dit maak doen nie dit was my eie keuse en dit is hoekom ek myself voor die tyd begin brein spoel het maar dit het gewerk, vir my is dit asof ek voel ek is waar ek MOET wees en waar ek WIL wees en dit dink ek is baie belangrik. My grootste skok was toe ek hier aankom en my vrou dit net verloor het. Eweskielik was familie 'n probleem en mense wat daar agter gelaat was en ek kon dit nie verstaan nie. Ek het haar mos voor die tyd gese om haar kop reg te kry :ilikeit:

Toe het ek besef dat baie mense sukkel met die aanpassing, en ek meen ons het nog met 'n maklike landing hier aangekom. Ons goei vriende was alreeds hier vir 4 maande en ons het by hulle gebly vir die eerste twee week en ons was nog vir die hele eerste maand af voor ons moes begin werk het. My vrou mis nou nog party keer haar mense maar se sy het nou vrede gemaak daarmee.

Sien dit kan ek verstaan maar een ding wat ek nie kan verstaan nie Dedrei is die deel "Ons begin nou die doubts" verstaan my asb. mooi ek is nie lelik nie maar hoekom? Ek kan dit nie verstaan nie ek ken nie julle persoonlik situasie nie maar hoekom het julle doubts. Is dit doubts oor die skuif na Oz toe begin julle dink dinge in SA was nie so sleg nie of as jy daaroor wil praat, wat is jou Doubts? Deur my werk praat ek nog met so baie mense in SA wat nie hierna toe kan kom nie en dan se ek net vir myself dankie dat ek een van daai is wat hier kan wees. Ek het die kaans om 'n toekoms vir my dogter te maak, 'n friend van ons kom nou oor 'n week om sy kind in WA se Uni in te skryf omrede hy nie plek kry in SA nie. Sy vel kleur is net nie reg nie en ek lieg nie hieroor nie. Dan lees ek news24 en sien wat daar aangaan en dan vra ek myself die vraag wie dehel wil nou terug gaan na daai plek toe, maar nou ja dit is net ek.

Ek hoop eerlik dinge gaan beter vir almal wat verlang na SA maar al wet ek kan se is ons is op 'n baie beter plek glo my!!!!

:):ilikeit::ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Heerlik Johan, ek stem nogal met baie wat jy sê saam!

Ek het hierdie gevoel van vrede oor my, maar tog ook die veeeeerrrrrlangse verlange. My ma het eenkeer gesê "dis soos om op jou stoep te sit en huistoe te verlang"

Soms voel ek so - ek sit op my nuwe stoep maar verlang huistoe...?

Maar dan lees ek News24 en is verstom oor wat gebeur in RSA en moenie eers praat van die dinge wat die minister van sekeruteit en veiligheid kwytraak nie.. :ilikeit: en dan besef ek IS by die huis!

Ek het ook myself geestelik voor berei dat ek hierna toe gekom het met 'n doel en dis NIE om oor 2/3/4 jaar terug te trek RSA toe nie! Ek wil 'n beter toekoms vir my gesin en werks geleenthede vir myself hê.

Mense ek is hier om te bly. Ek gaan 'n Aussie word en dit hoe die wind waai! Ek sal sukkel om vir hulle nationale spanne te skree, maar boeta as my seun dalkies vir die Walabies speel sal ek hulle grootste ondersteuner wees!.! :) (dis 'n voorwaarde)

Die eenigste ding wat my bekommer is my en die vrou se familie wat in RSA is. Dit voel partykeer so onregverdig dat ek/ons so vry en gelukkig kan wees terwyl hulle toegesluit agter trallies in hulle eie huise is... hartseer... :ilikeit:

En laastens stem ek saam ... "ons is op 'n baie beter plek" ! ! ! !

D :ilikeit:

Edited by Danie
Link to comment
Share on other sites

Hi Danie

Jy sien dit is wat ek bedoel ons het gekies om hier te wees, en nou moet ons die beste hier van maak. Ek het met 'n Italiaanse friend van my gepraat wat SA toe getrek het jare terug al en hy het vir my gese die grootste fout wat hy gemaak het was om nooit 'n Italiaans bebore Suid Afrikaaner te word nie. Hy se hy het 'n Italian gebly en dit was verkeerd.

Nou daar voel ek die slefde, ek is nou 'n Suid Afrikaans gebore Aussie sport en al, ek was al amper 'n paar keer in SA met my Wallabies jumper baie hard geslaan maar nou ja die jaar sal ons sien, ek sien die bokke val sommer vroeg al uitmekaar uit wat die politiek aanbetref en seker beserings, maar laas jaar het hulle mos vir my Wallabies gelag oor die beserings, al wat ek kan se is die wiel draai maters "die wallabies are back" al dink ek ons gaan more ons sterre sien teen die All Blacks, hulle is die span om te wen glo ek.

So ja al wat ek kan se is bly positief ouens en onthou net altyd hoekom julle hier is as dinge vir julle moeilik raak. :):ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...