Jump to content

Hi ek's ook nuut


estelle1

Recommended Posts

Hi

Ek het hierdie forum ontdek op vriende se aandrang en ek is al klaar hopeloos verslaaf. Dit is so lekker om almal se nuus en raad te lees. Voel amper soos nuwe vriende :unsure:

Ek is n verpleegkundige in Pretoria en n enkelmamma. Ek oorweeg dit ook om Aus toe te gaan maar ek het nie idee waar om te begin nie. Wat is al die verskillende nr's waarvan almal praat soos 175? wat jy invul.

Ek het twee seuntjies een 5 en een 2 en kry baie wat my vra of ek kans sien om alleen na vreemde land te gaan. Soos ek verstaan is verpleging in groot aanvraag in Aus. Is daar iemand wat my kan raad gee. Wonder of dit beter is om deur agentskap te werk of direk by hospitaal aansoek te doen.

Is daar ander enkel ma's wat al so groot stap geneem het.

Estelle

Edited by estelle1
Link to comment
Share on other sites

Hi Estelle,

Baie baie welkom, en ja, ongelooflik verslawend ...

Ek sukkel self nog met al die visa's en terme, voel soms of my kop draai, so, ek kan jou nie veel help nie.

En om as enkel ma oor te gaan, ek dink dis ongelooflik 'tuff' .... maar ek dink definitief nie jy gaan 'n fout maak nie, in teen deel, die aanpassing gaan moontlik vir jou moeiliker wees, maar die uiteinde dink ek gaan net so happy wees soos vir die res wat klaar daar is.

Ek is ook van Pretoria, self nog nuut so gaan jou nie veel van hulp kan wees nie, maar ek is hier om mee te chat as jy onseker voel! :unsure:

Link to comment
Share on other sites

Hi Estelle,

Begin hier: Immigration website

Die website bevat al die nodige informasie van verskillende visas en die proses wat gevolg moet word. Daar is ook 'n link vir drs en verpleegkundiges. En ja, verpleegkundiges is hoog in aanvraag.

Sterkte, lekker lees en geniet al die beplanning.

Groete

Carin

Link to comment
Share on other sites

Hi There

Welcome aboard the roller coaster, enjoy the ride

Nicki

Link to comment
Share on other sites

Hi Estelle,

Welcome to the forums. I hope you and your boys get over there as smoothly as possible and enjoy a wonderful new life together.

All the best,

Mark

Link to comment
Share on other sites

Hi Estelle,

Baie baie welkom, en ja, ongelooflik verslawend ...

Ek sukkel self nog met al die visa's en terme, voel soms of my kop draai, so, ek kan jou nie veel help nie.

En om as enkel ma oor te gaan, ek dink dis ongelooflik 'tuff' .... maar ek dink definitief nie jy gaan 'n fout maak nie, in teen deel, die aanpassing gaan moontlik vir jou moeiliker wees, maar die uiteinde dink ek gaan net so happy wees soos vir die res wat klaar daar is.

Ek is ook van Pretoria, self nog nuut so gaan jou nie veel van hulp kan wees nie, maar ek is hier om mee te chat as jy onseker voel! :whome:

Hi Adele

Thanx vir jou reply. Ek raak net al meer opgewonde. sal lekker wees om nou en dan te chat. Sterkte met jou reelings ook. :whome:

Link to comment
Share on other sites

:ilikeit: Hallo Estelle, baie welkom! :holy:

Deel ook in die verslawing, dit is my "coping mechanism" :ilikeit: terwyl ek wag vir my visa aansoek om deur te gaan! Ek voel dan nie so alleen in die hele proses nie!

Sien, ek pak ook maar die tog alleen aan, het nie kinders nie, so dit is bietjie makliker vir my, maar dit bly maar nog 'n biejie "tough". :ilikeit:

Alles van die beste en sterkte vorentoe!

:ilikeit: Maria

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...