Jump to content

funny page


Jongman
 Share

Recommended Posts

Te oulik.

Ek kon eintlik dit lees en verstaan wat bedoel word. Lekker Lekker Afrikaans!!!!

Link to comment
Share on other sites

Baie ougat Jongman.

Ek laaik die radio :ilikeit:

Urs.

Link to comment
Share on other sites

Hierdie Hema is 'n baie oulike winkelgroep in Holland, dis soos Stuttafords kwaliteit met Woolworths pryse, en die verskeidenheid laat jou kop draai en jou kredietkaart kreun... Toe ons daar was met vakansie, het my man sy hande vol gehad as ek in daai winkel begin Rande spandeer op Euro pryse. :unsure: Die dae wat ons niks gehad het om te doen nie, het ons in die Hema gaan shop. Ons bagasie was amper oorgewig, maar deur en deur die moeite werd. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...