Jump to content

For the sake of my famely


Melchior
 Share

Recommended Posts

Hi almal,

My naam is Melchior Beukes, en ja ek is `n egte boerseun van SA. Getroud met Lizelle met 2 Hoorskoel kinders en ons ander "parrot" kind Salemo.

Ons plan was om deur my huidige werkgewer na OZ oor te kom, maar ongelukkig kan ons nie ons African Grey saambring nie. So ons planne het nou verskuif na NZ aangesien ons nie gaan afskeid neem van ons verantwoordelikheid nie.

Enige hulp sal waardeer word.

Mel

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Om die eerlike waarheid te se, geen parrot sal my uit OZ uit hou nie. :ilikeit: Net om 'n tweede keuse te oorweeg vir die 'parrot's sake' is vir my eienaardig. :ilikeit: Baie mense los kinders, ouers en al hulle besittings agter net om hier in OZ te kom bly waar dit veilig is en die pappegaaie wild rondvlieg. As NZ julle tweede keuse nou is, sal dit in julle harte altyd net dit bly.....'n tweede keuse.

Daar is wonderlike voelparke wat na die voel sal kyk tot in lengte van dae. :ilikeit: Die voel gaan jou gouer vergeet as jy vir hom...glo my.

Net my opinie, :ilikeit:

Voorspoed.

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

KD ek voel ook so, maar ons moet ander se wense en besluite aanvaar. Anyway NZ is ook pragtig!!

Link to comment
Share on other sites

Hi almal,

My naam is Melchior Beukes, en ja ek is `n egte boerseun van SA. Getroud met Lizelle met 2 Hoorskoel kinders en ons ander "parrot" kind Salemo.

Ons plan was om deur my huidige werkgewer na OZ oor te kom, maar ongelukkig kan ons nie ons African Grey saambring nie. So ons planne het nou verskuif na NZ aangesien ons nie gaan afskeid neem van ons verantwoordelikheid nie.

Enige hulp sal waardeer word.

Mel

hi Mel, welcome .. I admire you chutzpah to go to NZ for your third furkid of the winged kind, just a question was the reason on not being able to bring your parrot ecomically swayed or quarentine issue based

either way I admire what you are doing

take care

Link to comment
Share on other sites

Hi Mel

I admire your resolve. You are a special person if you can change the country of choice because of responsability to those amazing birds.

Kanidood, sorry , but I disagree with you regarding the fact that Salemo is going to forget his owner, those birds imprint on a particular person.

They live far longer than any dog or cat , (they can live to 50 years) and they are just so special.

I know that you can get African greys on the East Coast. If I were in your position I would contact the Department of Enviroment, get that straight from the horses mouth. I found this article on the net, where some one has tried to import an African grey that was a pet, just perhaps they will grant you a permit.

http://www.environment.gov.au/biodiversity...arrot-congo.pdf

Try and email the following

Trade Communication and Live Imports

Department of the Environment and Heritage

GPO Box 787

Canberra ACT 2601

Email: jane.campbell@deh.gov.au

Tel: 02-6272 4454

Otherwise , take the bird to New Zealnd for 12 months, then you can bring it into Australia.

Either way, good luck

Regards

Enrica

Link to comment
Share on other sites

You are right Enrica, I posted before thinking. It is just not my day today. But this is what makes the forum so wonderful, :hug: all the different outlooks on different issues. I'm not a bird person, rather a dog lover.

I'll still leave the birdie behind and move to OZ, if I had the choice. Sorry. :lol:

Regards,

KD.

Link to comment
Share on other sites

Hi Melchior

Ons sit in die selfde bootjie as jy. Ons het ook 'n african grey wat ons so jaar en 'n half terug na die VK toe gebring het. 'n Mens raak baie lief vir die voels en ons het ook toe uitgevind dat die outjie nie Australie to kan gaan nie. Ek sukkel nog op die staduim om aan die idee gewoont te raak. Ek moet eerlik vir jou se dat dit nogal moeilik is om voels saam te vat as jy emigreer. Honde en katte is baie makliker. Jy sal vir 'n hele paar permitte moet aansoek doen en vorm invul laat dit bars. Ek moet se ek verstaan regtig waar jy vandaan kom. Net so idee, om die voel saam met ons VK toe te gebring het het ons om en by so R12000 gekos. Dit sluit nou die hik in van so R2000.

Wat meer is is dat nie enige lugdiens voels vat nie so maak seker voor jy by hulle boek en maak ook 100% seker dat customs by OR of waar ook al oop is aangesien hulle apart werk van gewone customs. Ek moet eerlik se dat ek bly was dat ons ons papagaai saam kon bring maar nou dat ons OZ to gaan weet ek nie of ek kans sien vir nog so storie nie. Ek kan nie vir jou vertel hoeveel harde bene ons moes kou om on papagaai hier te kry nie.

Ek sukkel regtig om te besluit wat om met ons papagaai te doen want ek sal baie swaar kry om hom weg te gee. Ek sal die heeltyd worry oor of hy ok is en genoeg kos en aandag kry. Ek weet nie maar ons sal maar daai brug oorgaan as ons by hom kom. Al wat ek net weet is dat ek nie die papagaai van huis toe huis wil laat swerf nie maar aan die anderkant gaan hy ons ook nie uit Australie hou nie.

Alle sterkte en vra maar as ek kan help met enige iets.

Hou maar so R500 se omkoop geld ook reg. ha ha Ek het alles wettig gedoen maar van die fooie wat daar vir my gevra is voor op die lughawe op oujaarsdag weet ek nie so mooi van nie.

Juba

Link to comment
Share on other sites

Hello and welcome! :blush:

Melchior, I hope you find a happy solution for the entire family (including your African Grey). I admire your resolve. I love that people have different values and priorities, and we must be respectful of them, if we expect people to tolerate and respect our own.

I don't have a parrot to take over, but I do have a collection of European boardgames (over 180 of them) that would have most people (South Africans in particular) rolling their eyes, dismissing them as "children's games" (which they are not). I also have a sword collection that will probably cause me problems, as I have heard that the Australians are sensitive about people owning such things. Time will tell.

Anyway, all the best with your application, wherever it may be. :ilikeit:

Mark

Link to comment
Share on other sites

Hi Mark,

We also do not have a parrot but games and miniture figurines. Hords of them !

Hopefully they get to the other side safe and sound!

What games are you in to?

Nats

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie vir almal se insette.

Die hoof rede hoekom ek na `n ander land sal gaan is, ons het die verantwoordelikheid gevat toe ons hom gekoop het. Hy het nie self besluit hy wil by ons intrek nie en hy kan nie vir homself sorg nie.

Die honde gaan ook saam. Altwee van hulle. Weereens het ons hulle huis toe gevat en daarmee gesĂȘ ons sal vir hulle sorg. Kan dit nie nou op iemand anders afpak nie.

Ja, ek weet, ek is baie lief vir diere.

Link to comment
Share on other sites

Hi Mark,

We also do not have a parrot but games and miniture figurines. Hords of them !

Hopefully they get to the other side safe and sound!

What games are you in to?

Nats

Hey Nats,

Sounds very similar to me! The bulk of my miniature figures are of the 28mm Lord of the Rings Games Workshop variety. I have too many of them! I have heard of people having trouble taking sealed items into Australia (they think you want to sell them), so I will probably have to open them all and pack them into other containers.

The boardgames are quite varied, as I have those my 8 year old can play, and those "gamer" games that require I wait patiently for others to indulge me. I spend quite a bit of time on boardgamegeek, and have most of the top rated games there, such as Power Grid, Caylus, Tigris & Euphrates, Shogun, Puerto Rico, El Grande, and so on. For these though, I need my brothers. My wife and son prefer games like Memoir '44, Blue Moon City, Colosseum, Ticket to Ride and Fire & Axe (A Viking Saga).

My study is full of games. I went through a patch of tracking down hard to find out-of-print games a while back, such as "Samurai Swords". Since December though, when my wife decided that she was ready to move, I have cut down on new purchases. I can always buy new games over there. Australians game more than us, and they have some great stores, like Mind Games, across the country. I have made a few Aussie gamer friends on boardgamegeek already, where Australians are very well represented.

Sorry, that was perhaps a bit too much information. :blush:

Melchior, that's fantastic. I have to admire your attitude. I am afraid that I am not so noble, wanting to get out at almost any cost, but that does not prevent me from admiring your dedication to your "afhanklikes". Seriously, way to go! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...