Jump to content

Hier kom ons ook!

5vannemerwea

Recommended Posts

Hallo almal

Sjoe, is al wat ek kan se. Dit is my eerste dag op die forum en ek kom nie weg van die rekenaar af nie. Bly ek het dit ontdek. Sien uit daarna om alles op te lees en te leer en al die nuwe kennise!!!

Ons visa aansoek is in en ons wag in spanning. Sal vir die werk eers Canberra toe trek maar, net vir tydelik (dalk). Daarna wil ons in Brisbane vestig.

Dis hartseer om Suid Afrika met sy mooi natuur, familie en vriende te groet maar, ons vertrou dat die opoffering werd sal wees. As ek die ou Forum lede luister raak ek al meer oortuig van die laaste stelling.

Sal seker so teen Jul/Aug land.

Groete uit Bloemfontein :blink:

Link to comment
Share on other sites

Hello and welcome! :D

Sorry I'm not typing this in Afrikaans, but it's been 17 years since I left the army (in Bloemfontein - Tempe), and my Afrikaans must now border on the offensive! :)

If your visa application is already in, you're doing well! :ilikeit:

All the best with your application,

Mark

Link to comment
Share on other sites

Hi daar 4 vannermerwes van 1 vannermerwe (nooinsvan)

Welcome, I trust that things will go smoothly for you, believe me, life in Australia is excellent!

Link to comment
Share on other sites

Hi daar Vannermerwes!! Welkom op die forum - van 'n oud-Bloemfonteiner

Link to comment
Share on other sites

Hi daar 4 vannermerwes van 1 vannermerwe (nooinsvan)

Welcome, I trust that things will go smoothly for you, believe me, life in Australia is excellent!

Hi almal

Ook my eerste dag hier, ongelooflik!!!!!!! Is daar enige ongelukkige S Afrikaners in Australie?????

Die eerste ding wat my opval is daar mense is wie se visas in 4 mnde goedgekeur is en ander wag al langer as 'n jaar...........waarom?

Die inligting hier is GREAT!!

Francois

Link to comment
Share on other sites

Hi Francois - dit hang af van die tipe visa, die vinnges is 'n 457 (Business Long Stay) visa. Die wat so lank wag het weer meer voordele as hulle eers in Aus aankom aangesien dit gewoonlik die mense is wat vir een of ander PR (permanent residency) visa aansoek gedoen het. Hoop die kort verduideliking help.

Hallo

Dankie, dit help, nou weet ek sommer waarvoor staan PR.

Vir hoe lank is die 457 visa geldig?

F

Link to comment
Share on other sites

Welkom aan die Vannermerwes! Ons het in 2004 ook in Canberra 'n draai gaan maak tydens ons vakansie. Dis regtig 'n mooi plek en is 'n bietjie koeler as die res van Australia. Ek was absoluut mal oor een-of-ander museum daar. Ek is oor die algemeen nie een vir museums nie, maar daardie een het my vreeslik impress - baie interaktief! En dan..... daar's 'n groot verkeers sirkel om die parlement, met net een afrit om by die parlementsgebou uit te kom.... ons was 3 keer om daai sirkel totdat ons uiteindelik die afrit gekry het. :lol: Ons het ook die idee gekry dat meeste van die IT se hoofkantore daar is. Watse werk gaan jy daar doen?

Hallo FrancoisN. Yes, 457 is 3 months to 4 years and it seems it take about 3 months to get the visa. It seems to me most people go on that Visa, and then apply for PR 175 when there. We are going straight for the 175 (Permanent Residency) and it takes about 6 months to get the visa. It also seems that paper-based applications take longer to process than online applications.

Link to comment
Share on other sites

Aan al die SAAusies

Dankie vir al die verwelkomings en al die raad wat ons al ontvang het in die kort tydjie.

Ek gaan werk vir pipe replacement solutions. Begin met kontrak werk in Canberra en wil dan vestig in Brisbane.

Thanks also for the English replies. Have to practice anyway.

Groete

Martin

Link to comment
Share on other sites

Baie, baie welkom. Julle van der merwes moet julle nuwe bestemming sommer baie geniet. Ons ook nog in die begin stadium en sal wag vir ons PR visa, dit gee ons darem genoeg tyd om alles voor te berei vir die groot trek.

Hi

Hoe kry julle dit reg om die detail (in blou) onder aan by te sit oor waneer het wat gebeur?

Help asb.

Martin

Link to comment
Share on other sites

Detail (in blou)

Go to the top right of the screen 'my controls' when that page opens go to 'my signature' left hand side of screen. This is where people put their timeframes. I presume that is what you were looking for?

Sorry for the English reply, but it takes me too long to think in Afrikaans, and my spelling is not always up to scratch!

Great thanks a lot. Don't bother about the English

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...