De Kat Posted February 8, 2008 Report Share Posted February 8, 2008 Twee seuntjies spog met wie se pa se plaas die grootste is.DANIE: "As ons langs die lyndraad wil afry met die bakkie, moet ons al 5uur opstaan en dan kom ons eers teen sononder by die eerstehoek-paal."JANNIE: dink so 'n bietjie, dan antwoord hy : " Ons het ook al so 'n k@k bakkie gehad." Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.