Jump to content

Baie huiswerk om te doen...


ingridb

Recommended Posts

Sjoe, ek is oorweldig!

Ek en manlief praat al lank oor 'n moontlike skuif en dit lyk of dinge nou in 'n rigting beweeg.

Ons sal maar 'n rukkie neem en al die inligting hier beskikbaar bestudeer en nog baie dom vrae vra!

Groete

Ingrid

Link to comment
Share on other sites

Hi Ingrid

Baie welkom hier. Dis hier waar ek ook maar al ons vrae en diesmeer gekry het. Gebuik elke stukkie inligting wat jy kan kry. 'n Goeie webwerf om te besoek is www.immi.gov.au jy sal daar al die inligting kry wat jy nodig het om te weet vir watter tiepe visa jy moet aansoek doen - baie om te lees maar absoluuuuuuut die moeite werd. Ons het ook 'n Immigrasie Agent gaan sien en daar het nog baie dinge uit gekom - dit help ook. Na, baie wik en weeg het ons hom VANDAG die go-ahead gegee. Ons is baie exited en kan nie meer wag om die sora-gramora plek te verlaat nie. Dis net jammer dat ons almal soos puisies uit ons eie land gedruk word - lol.

Geniet elke oomblik van jou "Research" dis lekker.

Laat weet asb. hoe dinge gaan.

Groete Alicia

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom hier! Ons is darem al 'n klein entjie in ons aansoek, so skree maar as jy hulp nodig het! Ons het sommer besluit om dit self te doen en gebruik nie 'n agent nie.

Ek raak so opgewonde oor elke ding wat afgehandel is! Ek worry nou al klaar wat ek gaan doen as daar niks meer is om te doen nie, en ons moet net wag!!

Ek geniet ook nogal die samehorigheid van die gesin.... soos eergister toe ons 4 moes polisiestasie toe vir vingerafdrukke! Ons gesin het lekker gekuier daar in die polisiekantoor se tou!

Link to comment
Share on other sites

Welkom by jou nuwe familie - die forum!!

Jy gaan nog baie ure hier spandeer en kort voorlank kla dat jy verslaaf is!

Voorspoed met die hele proses en ek hoop julle kom gou-gou reg en is afgehandel.

Link to comment
Share on other sites

Welkom, Ingrid! :D

My Afrikaans is nie baie goed nie, maar ek wens jou alle voorspoed met die proses,

Mark

Link to comment
Share on other sites

Hehehe Mark

Wat sê jy daar? Jou Afrikaans klink beter as wat Afrikaners sinne is. Well done Boet!

Tata Alicia

Link to comment
Share on other sites

Hi almal

Ek is defnitief verslaaf. Dis my 'coping mechanism' met al die gevoelens wat met hierdie besluit saamgaan. Ek en my man maak beurte om die forum te lees en die een kan nie wag dat die ander afklim sodat hy/sy hulle beurt kan kry nie.

cheers

ta'mossie

Edited by ta'mossie
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...