Jump to content

The Birth of A Foal


Guest Mauritz
 Share

Recommended Posts

Guest Mauritz

We moved the heavily pregnant lady, Beaty, last week - a very, very long trip. We worried ourselves sick about this girl and her foal. Luckily everything went well.

We expected the foal around the 16th of this month. Mares normally drop their foals between 3-4am - the time when most predators are supposed to be sleepy. So every single morning around 3am, we've been checking on the lady.

Mares will drop foals after a big storm as well - yesterday we had lots of thunder and rain - I panicked, because I don't have a proper shelter. Luckily the weather cleared and I expected things to happen.

This morning 3am I checked on her again - she was very happy - no signs of a foal. Around 5:30am I checked again and there was the little man - all clean and dressed. Beauty looked at me as if I'm a totally confused dad - how stupid can men be???? Never there when you need them most.

The little fellow is doing well, had his first buck after half an hour, galloping around the paddock. Foals can gallop after 30min of being born. The dogs ate the placenta of course.

I handled the foal - Beauty trusts me 200% and the foal is not afraid at all.

Beauty is a well bred Thoroughbred and the sire a Arabian stallian - good endurance line. I must still think of a name.

Dit is die plasenta wat langs die twee lê.

Link to comment
Share on other sites

Wat van "Debliksemin" Goeie Boere naam en geen Ozzie kan dit uitspreek nie.

Oulike ene Jan Stoof!!!

Ek het van jou gehoor by Elize en Henry hulle se jy is 'n GREAT mens en mens wil net by jou sit en "kuier" en luister na jou stories!! Kan ek ma kom kuier?

Link to comment
Share on other sites

How lovely, his looks so beautiful. Congradulations. Give mom a carrot from me. We had a foal born on our property and first saw her about 4hr after she was born. They grow so fast. Owner sold both Mom & foal at about 8 months old.

Link to comment
Share on other sites

Pragtig! Baie geluk Pa! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Baie mooi meneer!

Hings of merrie'kie?

'n Hingsie en watse hingsie -die klein bliksem is net 3 dae oud en moes al klaar 'n pakslae of twee kry. Hy maak sy nekkie styf, staan op sy agterpote en kap jou so lekka oppie kop met daai voorpooitjies as jy daar ingaan. Hy draai daai klein gatjie ook so na 'n mens se kant toe. Ek dink hy's die duiwel homself.

Vandag sit ek die vurk innie kruiwa en gaan daar in - hy bokspring so en draai sy agterkant na die kruiwa toe. Ek mik die agerkant van daai vurk na sy agterent toe en gee hom so 'n goeie druk - hy kry amper kittens. Ek loop nader en gee hom nog 'n druk, man sy oge val amper oppie grond. Hy hardloop so 'n draai en kom terug na my toe - sy tanne klap so opmekaar en sy koppie is skeef. Het julle al gesien as 'n vul dit doen???? Hy sê nou - "ek's net 'n oulike baba - kyk net" - dan klap daai bekkie so. Hy kom druk sy kop teen my arm - ek vat nie aan hom nie.

Baie mense maak die fout om 'n vul te bederf - hulle raak baie dominant en raak later 'n probleem. Hy is hanteer met geboorte af. Hy kry more 'n haltertjie aan en dan gaan hy net soos enige ander perd hanteer word. As julle sien hoe so 'n 3 dae oue vulletjie kan skop - sal julle verstaan - hulle kan al jou tanne uit jou bek uit skop. Sy 3 dae 'man wees' is nou verby en sy knatertjies gaan sommer gou waai.

Hy draai sommer sy agterent vir sy ma om haar van die kosbak weg te kry - hy skop haar in sulke sarsies. Ek het nou genoeg gehad van die stuitigheid - hy gaan van nou af tandjies klap vir die hings met die twee bene.

Karen het hom ewe Jasiri DanceMe gedoop. Jasiri is Swahili vir braaf - ek sê vandag vir haar sy moes die gedierte 'skatlam' gedoop het in Swahili, dan sou hy nie so braaf gewees het nie. Die DanceMe kom blykbaar van Leonard Cohen se "Dance me to the end of love' af. Ek verstaan die fancy name nie so lekker nie. Ek sou hom sommer Bliksem genoem het.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...