Jump to content

Lekkernye in Oz


au3
 Share

Recommended Posts

Hi almal

Ek is al baie opgewonde om te gaan. Een van die dinge waarna ek uitsien is om nuwe kos en lekkernye te probeer. Ek weet beslis ek gaan die lekker goed in SA mis, soos Iced Zoos ens. Maar dan het elke besluit wat mens neem 'n prys om te betaal.

So wat volgens ons gesoute SA-Ozzies is onverbeterlik en wens jy die vriende en familie in SA kan proe? Tim-Tams is mos 'n Australiaanse produk, vrek duur in Pick & Pay, maar o so lekker. Hoop dit sal goedkoper wees in Australia, want dan sal ek dalk nie eers IcedZoos mis nie. :rolleyes:

Wat is tradisioneel as dit kom by Australiaanse kos?

Audrey

Link to comment
Share on other sites

Hi almal

Ek is al baie opgewonde om te gaan. Een van die dinge waarna ek uitsien is om nuwe kos en lekkernye te probeer. Ek weet beslis ek gaan die lekker goed in SA mis, soos Iced Zoos ens. Maar dan het elke besluit wat mens neem 'n prys om te betaal.

So wat volgens ons gesoute SA-Ozzies is onverbeterlik en wens jy die vriende en familie in SA kan proe? Tim-Tams is mos 'n Australiaanse produk, vrek duur in Pick & Pay, maar o so lekker. Hoop dit sal goedkoper wees in Australia, want dan sal ek dalk nie eers IcedZoos mis nie. :ilikeit:

Wat is tradisioneel as dit kom by Australiaanse kos?

Audrey

Hi Audrey,

Jammer maar ek gaan in Engels skryf. Ons is al so lank in Botswana dat my Afrikaans nou baie sleg is!

We went over in August last year. We were blown away by the variety of things in the supermarkets! There were so many different types of veggies that i didn't recognise. I will have to learn to cook again! You are going to have a lot of fun.

Happy cooking!

zorba

Link to comment
Share on other sites

Van kos gepraat, ek het hierdie snaakse 'ding' raak geloop. Weet dit word dragon fruit genoem maar het nie 'n clue

wat dit is en wat om daarmee te maak nie.

Zorba, ek wil jou net wys watse snaakse kos mens hier kry, of dit 'n lekkerny is, weet ek nie.

Groete, Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Yep dieselfde!! Het gesien op FB julle het sondag ene gehad. Ek koop sommer by Woolies of Coles. Maar o wee die lyf!!!

Link to comment
Share on other sites

Kanniedood

Dragon fruit is delicious we had them in Thailand. They taste like rose petals. There are two varieties; red flesh with little black pips or white flesh with little black pips. They great for breakfast or in a fruit salad. Just peal them and eat. I often use a cookie cutter and cut out a star shape from the dragon fruit serve with passion fruit pulp. The red dragon fruit has heaps more flavor than the white.

Edited by sonnetjie
Link to comment
Share on other sites

Tim-Tams is mos 'n Australiaanse produk, vrek duur in Pick & Pay, maar o so lekker. Hoop dit sal goedkoper wees in Australia, want dan sal ek dalk nie eers IcedZoos mis nie. :lol:

Audrey, you only get the original Tim Tams in RSA, there are actually so many different flavours, it's unbelievable! they cost around $2 and definitely worth every cent!

Trust me, you won't miss the iced zoos!

Link to comment
Share on other sites

Audrey, you only get the original Tim Tams in RSA, there are actually so many different flavours, it's unbelievable! they cost around $2 and definitely worth every cent!

Trust me, you won't miss the iced zoos!

oi you lot do you mind i cant get dragon fruit or flipping mud cake here (in the states)s and i am having a virtual drool :unsure:

Link to comment
Share on other sites

Kanniedood

Dragon fruit is delicious we had them in Thailand. They taste like rose petals. There are two varieties; red flesh with little black pips or white flesh with little black pips. They great for breakfast or in a fruit salad. Just peal them and eat. I often use a cookie cutter and cut out a star shape from the dragon fruit serve with passion fruit pulp. The red dragon fruit has heaps more flavor than the white.

Thanks Sonnetjie, I have seen them in Woolies before, but never knew what to do with them.

:unsure:

Another strange looking fruit is rambutans... any ideas anyone?

Link to comment
Share on other sites

Rambutans- Is another South east Asia fruit, tastes a bit like lychees. Quite nice actually.

Jack fruit is another unusaual fruit, quite tasty

Tamadrins - for me a bit of an aquired tase

Mangosteens- Also another south east asia fruit, tastes a bit like a lychee/mango cross.

There are also a large varity of veggies when seasonal.

Like broccolini/Aniseed/ al the different Asian veggies.

My best is the Cheese Cake Shop :unsure:

Link to comment
Share on other sites

I would say the Pavlova http://www.taste.com.au/recipes/14966/pavlova is very much a popular Australian dessert. You need to remember one out of every three people in Australia are overseas born. If you walk through the food court you can find Vietnamese, Malaysian, Thai, Greek, Italian, Indonesian, Turkish, Lebanese, Indian, North Chinese, Southern Chinese, Japanese, and Modern Australian (with a strong Asian influence) cuisine etc. I would say that Australia's food has very much been influenced by a strong Asian influence in the last couple of years just have a look at http://www.deliciousmagazine.com.au/ or http://gourmettraveller.com.au/ Your taste buds will have a wonderful workout. Hubby and I are crazy about Lebanese/Middle Eastern food or Thai or Indian etc. We def don’t have meat and three vegetables if we do there is always some wonderful flavorsome herbs and spices that have been added to the meal. If you enjoy eating or cooking you will find Australia a real paradise as there is such a variety of ingredients and flavours available.

Edited by sonnetjie
Link to comment
Share on other sites

Nah, as die lus vir Iced Zoo te groot raak gaan jy net SA shop toe, of bestel oor die net. Sjoe, nou is ek lus vir dit. Daai dragon fruit lyk nice, het dit nog nooit in NZ gesien nie.

As ek lietjies te veel mis, koop ek die gebliktes, maar die in Asian shops, dis heerlik soet, al het jy nie die "deur die skil byt"soetheid nie. Dis helfte van die lekker.

HEY, ek lees mos Down Under van Bill Bryson, en lees daar is baie turksvy bosse, dis glo tot onkruid verklaar. Ek het in 6 jaar nie 'n turksvy gehad nie, my bek kwyl! Se groot seblief vir my daar is plekke in Aus waar mens dit kan koop of pluk?

Ek het hier in NZ al geel waatlemoen (die vleis is geel) en groen tamaties gekry, dis ryp en lekker soet, maar dit bly groen.

En een van ons heel lekkerste bederwe is scallops, verkieslik vars uit die see! En vars kersies (nou in seisoen) en vars aarbeie... dis bekostigbaar hier.

Ag, maar my lekkerste bederf is maar nog die SA shop... Kaaskrulle, tamatiesous of boerewors chips, Ghost Pops wens dit was nie more vakansiedag nie, dan was ek sowaar vroeg al daar.

Link to comment
Share on other sites

It sound very exiting. I love fruit and it seems as if there is a lot of new ones to try. It does sound as if I will have to change some cooking habits.

Pavlova according to my opinion must be the worlds best dessert ever. I have never made it myself, but I sure don't mind eating it :ilikeit:

Is Swarma Lebanese?

Do some of you have friends from different nationalities, other than Australian. It is surely a great way to learn new ways of cooking, seeing that there are so many different people groups, each with there own unique style.

Greetings

Audrey

Link to comment
Share on other sites

Sjoe, mens mis seker die ou kossies van SA na 'n ruk. Hulle sê mos "absence makes the heart grow fonder". Is die goed by die SA shops darem bekostigbaar? Of moet mens dit liefs net bêre vir die groot verlang?

Link to comment
Share on other sites

It sound very exiting. I love fruit and it seems as if there is a lot of new ones to try. It does sound as if I will have to change some cooking habits.

Pavlova according to my opinion must be the worlds best dessert ever. I have never made it myself, but I sure don't mind eating it :rolleyes:

Is Swarma Lebanese?

Do some of you have friends from different nationalities, other than Australian. It is surely a great way to learn new ways of cooking, seeing that there are so many different people groups, each with there own unique style.

Greetings

Audrey

Audrey

Shwarma is Turkish it is similar to a Doner Kebab

http://en.wikipedia.org/wiki/Shawarma

I organised a fund raiser a couple of years ago and one of the activities was Lebanese cooking lessons. I will post you some Lebanese recipes on a new topic.

Edited by sonnetjie
Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

HEY, ek lees mos Down Under van Bill Bryson, en lees daar is baie turksvy bosse, dis glo tot onkruid verklaar. Ek het in 6 jaar nie 'n turksvy gehad nie, my bek kwyl! Se groot seblief vir my daar is plekke in Aus waar mens dit kan koop of pluk?

O my genade De Kat! Kom jy van die Oos Kaap af? Ek kom oorspronklik van PE en het met truksvye groot geword. Njam. Ken jy Truksvy stroop Dis die lekkerste ding in die wereld. Ek lief dit op brood of oor roomys! :blush:

Kan iemand asb vir ons truksvy liefhebbers gerusstel i.e. dat ons dit in Aus kan eet?

Link to comment
Share on other sites

O my genade De Kat! Kom jy van die Oos Kaap af? Ek kom oorspronklik van PE en het met truksvye groot geword. Njam. Ken jy Truksvy stroop Dis die lekkerste ding in die wereld. Ek lief dit op brood of oor roomys! :ilikeit:

Nee Ta'mossie, ek is 'n valie deur en deur, ouers het Sasolburg toe getrek toe ek 6 weke oud was, en terug Secunda toe op 13 jaar. Ons het die laaste 6 jaar in SA in Richardsbaai gebly. Maar daar is tursvybosse in Transvaal ook, lol. Manlief bederf my baie, maar die een ding wat hy verseg het om vir my te doen, is turksvye pluk en skil, maar ek het nie omgegee nie, ek ken al die tricks, en eet meer as hulle terwyl ek skil ha ha.

Nee daar het nooit genoeg oorgebly om stroop van te kook nie, als opge-eet vooraf. Ai tog nou kwyl ek van voor af!

Link to comment
Share on other sites

Aus food takes some getting use to, everything is sweeter. Their rice is absolute rubbish, we miss good old Tastic. Otherwise there is a greater variety of restaurants with exciting quisines like Vietnamese, Chinese, Greek, italian, anything you can think of.

My daughter had a b'day party last month and we provided party packs with SA sweets and biscuits. You can buy them at the SA'can shop which stocks, fizzer, iced zoo, cola-pops, mrs balls, biltong etc... Nice when you miss the homeland. It is otherwise great here. You pick up at least 10 kg in your first 6 months due to the new and different foods.

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Nee Ta'mossie, ek is 'n valie deur en deur, ouers het Sasolburg toe getrek toe ek 6 weke oud was, en terug Secunda toe op 13 jaar. Ons het die laaste 6 jaar in SA in Richardsbaai gebly. Maar daar is tursvybosse in Transvaal ook, lol. Manlief bederf my baie, maar die een ding wat hy verseg het om vir my te doen, is turksvye pluk en skil, maar ek het nie omgegee nie, ek ken al die tricks, en eet meer as hulle terwyl ek skil ha ha.

Nee daar het nooit genoeg oorgebly om stroop van te kook nie, als opge-eet vooraf. Ai tog nou kwyl ek van voor af!

Hallo De Kat

Die gewone ou op die straat maak nie truksvy stroop nie. Dis 'n spesialiteit van plaastannies in Alexandria se distrik ( en orals waar die goed groei). Die stroop is pikswart en proe baie baie soet met amper 'n caramel ondertoon, maar tog heeltemaal uniek. My man is 'n valie en kon nooit heeltemaal my fascination met die goed verstaan nie. (shame!) Ja nee, die wat nie weet om te skil nie, hoef ok nie te eet nie.

Waar in die Transvaal groei die goed? Nooit te oud om iets te leer nie!

cheers

ta'mossie

Link to comment
Share on other sites

Waar in die Transvaal groei die goed? Nooit te oud om iets te leer nie!

Weet nou nie waar oral nie, maar dit groei goed op die Hoëveld (Kendal, Sundra, Springs, Nigel) waar ek grootgeword het. Weet nie wat is mense so kleinserig oor die dorinkies nie, die smaak maak mos op daarvoor. Kyk net wat mense trotseer om heuning te kry???

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...