Jump to content

coco: nuut op die forum


coco
 Share

Recommended Posts

Hi almal,

Is nou 6 weke in Adelaide. Het amper 3 jaar in Saudi Arabia gebly voor ons hierheen gekom het. Is in die proses om te trek na 'n huis in Northgate. Het drie seuntjies (8, 3 en 2).........en 'n man. Is op die stadium nog baie bly oor die skuif (hoop dit bly so)........Groot aanpassing vanaf Saudi maar enige iets is moontlik.....

Link to comment
Share on other sites

Welcome Coco

Hope you stay happy in Oz, but I'm sure you will be. :oops:

Oh and I love the "after thought" :lol:

Het drie seuntjies (8, 3 en 2).........en 'n man.

Hoop om nog baie van jou hier te sien. Skree net as ons kan help.

Lindy-Lee

;)

Link to comment
Share on other sites

hmmm ja, mens kan sien waar haár prioriteite lê! ;)

Welkom by onse forum coco, maak jou tuis en raak aanie gesels!

:oops: Hendie

Link to comment
Share on other sites

Hi Coco

Welkom op die forum

Link to comment
Share on other sites

Hi Coco, welkom by ons forum!

Hoop jy geniet dit hierso en skree net as jy iets op die hard het.

Link to comment
Share on other sites

Mag jou nuwe tuiste, die beste wees !!!!!!!!!

Welkom!

Link to comment
Share on other sites

Hi coco :whome:

Baie welkom hier by ons. Ek het as kind 'n maatjie gehad, en ons het onsself coco en cico genoem! Bring baie memories terug...

Ons hoop julle sal baie gelukkig wees hier, (en in Australië).... :ilikeit:

Gelukkig is hier darem ook die Ladies Lounge, waar jy heen kan "vlug" as al jou manne jou die harnas inja. Hoop om jou nog baie raak te kuier hier.

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Guest Seoul Sister

Hi Coco,

Welcome to our forum ! I look forward to figuring out whether you are a Coco Chanel or a Coco Nut kinda gal ! I also have boys.... and I husband.. :ilikeit: I liked that ! Hope you will make loads of friends on our cozy forum.

Love from Korea

Seoul Sister

:whome:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...