Jump to content

Hitchikers guide to Oz


Gean

Recommended Posts

Hello almal

Eerstens n voorspoedige nuwe jaar aan almal vanuit die Laeveld

Ons het die besluit geneem om aansoek te doen vir immigrasie om te kyk of ons kwalifiseer, ek is n ge-kwalifiseerde diesel brandstof werktuigkundige ( Injector pompe ens) asook n Turbo-aanjaer tegnikus met 12 jaar ondervinding en my vrou Chantal is n " Home Executive " wat na ons 12 maande oue seuntjie Logan kyk. My vrou gee ook "Scrap Book " klasse vanaf die huis wat nogal glo ook gewild is in Oz.

Enige hulp of inligting ( GROOT ASSEBLIEF ) sal waardeer word vanaf julle kant. Ons aansoek word behartig deur The ASA GROUP http://www.australia-migration.com en as ek besig is om my tyd te mors met hulle laat my asseblief weet.

Kan iemand my dalk se of dit makliker is om eers in Oz te kom kuier en n paar maatskappye te besoek om so n " sponsor " te kry wat immigrasie vergemaklik ?? Ek het al menige web tuistes besoek maar my beroep is nerens te bespeur, daar is wel baie maatskappye wat die tipe werk doen.

Beste groete

Eugene

Link to comment
Share on other sites

Kyk na www.seek.com.au hulle wys partymaal werk sonder dat jy 'n "work permit" nodig het, maar vir jou tipe werk weet ek nie. Ek en my vrou gaan reeds oor soontoe om te gaan kyk en ook om so paar interviews in te ruig. Ek so voorstel jy soek op google na companies wat jou tipe werk het, en bel hulle HR department. As die spesifieke company wat jy gebel het jou nie kan help nie, vra hulle vir ander companies wat jou dalk kan help, kry company name en bel hulle. Sterkte!

Link to comment
Share on other sites

Hello Gean! Welkom en ek hoop jou visa aansoek gaan vinnig en sonder enige probleme. Ek gaan in Januarie in Nelspruit wees, waar ek vir my ouers en my broer gaan kuier :ilikeit: (Witrivier) en dan ook werk gaan doen (raad gee oor visa aansoek, ens). Ek is verbaas hoeveel mense uit die laeveld besig is om op die oomblik te immigreer! Wat gaan daar aan? Dit was altyd so 'n rustige plek gewees.....

Link to comment
Share on other sites

Jip.......die Laeveld is nog steeds rustig en natuurlik pragtag ( nie eers Oz kan daarby kersvashou ) maar die rustigheid is besig om te stadig te verdwyn. Die " crime wave " se sirkels begin uitkring hier na ons, julle het seker gelees van Marloth Park waar iemand die soveelste keer doodgeskiet is verlede week en maak nie saak hoe polisie of sekuriteit mense dit probeer stop.

Ons sit in die middel van n kruisvuur dink ek..........die skurke ( kan nie die korrekte woord op die forum gebruik ) van Gauteng en die van Mozambique vind ons omgewing ideaal.

Ek wil jou bitter graag sien as jy n kansie het, daar is juis n seminar einde Januarie in Nelspruit. Laat weet asseblief as jy tyd het.

Enige raad sal waardeer word.

Groete

Gean

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...