slingshot Posted January 3, 2008 Report Share Posted January 3, 2008 Hierdie gebed sal dalk nie vir almal sin maak nie maar is nogal vir ons wat op die vooraand (24 Jan )staan om te vertrek nogal van pas en van waarde:Dit is die 1ste Januarie se dagboek van “ ‘n Aarde nuut en vry “ van Ds Kobus van der Westhuizen:Ons dink aan almal wat saam met ons op pad is. Sien julle in Aussieland Bon Voyage! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.