Jump to content

Vertaling van dokumente

J+H

Recommended Posts

Ek het dokumente wat vertaal moet word (Afr. na Eng.), weet iemand van so geregistreerde diens in Pretoria.

Laat weet asb

Baie dankie

Link to comment
Share on other sites

Hi J+H

Ek het verlede jaar gebruik gemaak van Barbara Op 't Hof en ek was baie gelukkig met haar werk en haar diens. Sy bly in Menlyn, nie te ver van die Menlyn Virgin Active nie.

Barbara Op 't Hof

WordWorx

P.O. Box 90170

Garsfontein

0042

Pretoria

South Africa

Cell: 082 764 5283

Tel: +27 12 348 5694

e-mail: opdew@telkomsa.net

Hoop jy kom reg.

Groete

Jannie

Dankie Jannie

Sal haar kontak

Groete

Johan

Link to comment
Share on other sites

Ek het vir jou 'n PM gestuur met iemand se naam- ek wil dit nie op die publieke forum sit nie want ek het haar nie gevra of ek so kan maak nie!.

Link to comment
Share on other sites

Ek het vir jou 'n PM gestuur met iemand se naam- ek wil dit nie op die publieke forum sit nie want ek het haar nie gevra of ek so kan maak nie!.

Dankie, het hom gekry

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...