Jump to content

Annalize : Nuut op die forum


Annalize

Recommended Posts

Hi julle,

Ek en my man is nou 3 maande in Aust. Hy het 'n werksoorplasieng na Melbourne gekry. Ek mis net soms die huis baie, veral die familie wat ons moes agterlaat, ek is maar lief vir SA. Verder bly ons lekker. Is daar miskien enige van julle in die Melbourne area?

N.S. Stan, ek is nou wel nie van die Outback nie maar jy is nie die enigste Van der Merwe op die forum nie. My nooiensvan is Van der Merwe.

Groete aan almal

Annalize

Link to comment
Share on other sites

Welkom Annalize! Hoop jy geniet dit hierso en dat jy sommer baie advies & support kry. Hierdie forum is regtig 'n life saver. Ons is ook nou al twee maande in oz.

Link to comment
Share on other sites

Hi Annalize

This will definitely have to be a double welcome, we share a maiden name, I was also a van der Merwe! May I say WELCOME to Melbourne :thumbdown:

If you wish to make contact, send me an email, we are always happy to meet newcomers! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Annalize,

Welkom by die forum, dis 'n lekker kuierplek die! :thumbdown:

Hoop ons hoor nog baie van jou! Wil jy nie so bietjie meer van jouself vertel nie, ek sien julle is van Pinetown af. My vrou en haar familie is ook van Pinetown omgewing af! Het jy daar grootgeword was jy daar op skool? Wat doen jy en jou man vir 'n lewe?

Lekkerbly

C'bug

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Jammer om nou eers van my te laat hoor.

Chatterbug, jy se ek moet bietjie meer vertel, wel ek was omtrent die hele SA vol. Het in Kimberley (Noord-Kaap) grootgeword van daar af Pretoria toe, getroud, toe na Nelspruit en toe Pinetown en nou is ek hier saam met julle klompie. My man is Elektroniese Ingenieur en ek "Huis Ingenieur". Hoe lank was jou vrou in Pinetown? Ons was daar vanaf 2002 tot 2006.

Mooibly, ons gesels weer

Annalize

Link to comment
Share on other sites

Hi Annalize baie welkom by die forum en in Australia. As jy my PM stuur dan stuur ek vir jou

die Afrikaanse klub se verteenwoordiger in Melbourne se inligting.

Groete

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...