Jump to content

Nog 'n nuwe!


adeleb
 Share

Recommended Posts

Hi daar,

sal myself nou voorstel siende dat van julle al reeds van my praat :ilikeit: (Alex & Nilo) Is vreeslik opgewonde oor ons(ek en manlief) uiteindelik eenparig besluit het om die bul by die horings te pak en aansoek te doen. Sal seker ook nog baie vrae vra maar het alreeds soveel info op die forum gekry. Ook is ek gelukkig om Nilo as sussie te he en sy is darem 'n "walk en talk easy info" :ilikeit:

Dankie dus sommer byvoorbaat vir al die raad...mens KAN leer uit ander se ondervinding en foute.

A x

Link to comment
Share on other sites

Hallo Sussie,

Dis lekker om jou ook op die forum te verwelkom!!

Hierdie klomp is baie behulpsaam en supportive!!

Sien jou by die boom.

N

Link to comment
Share on other sites

Nilo

Hulle kan jou gebruik vir n recruitment lady want ek sien volgende jaar die tyd is jou hele familie in Aus. Well done!!

Wendy

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom hier.

En as ons jou nie by die boom sien nie, sal ons jou onder die boom kry, want dalk het die tak gebreek!

Ek is sommer laf maar nietemin, geniet jou tyd van voorbereiding.

Carelene

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom hier op die forum.

Nilo is one lucky girl dis verseker :ilikeit: Op die ou end is daar nie meer plek by die boom vir almal nie :blush:

Kyk jul gaan baie hulp kry van Nilo en die res van die mense op die forum.

Sterkte met jul besluite en reelings en ons almal hoop dinge loop smooth vir jul vorentoe as familie.

Groete Urs .

Link to comment
Share on other sites

Any mate (or relative) of Nilo's is a mate on this website.

Pick our brains as much as you need to.

Link to comment
Share on other sites

Adele,

Welkom, en vra die vrae. Diè klomp hier op die forum is instaat om alles te antwoord!!!

Ek gaan verseker 'n draai daar by julle kom maak.

Sterkte met julle reëlings!!

Groetnis

JJ

Link to comment
Share on other sites

Mooi so julle

Ons weet seker nie so baie soos die anders nie maar het redelike vars ondervindings.Glo as dit van "Bo" is sal dit so wees. Een stukkie goeie raad moet dit nie n emosionele besluit maak nie .

Maar baie sterkte en skree maar as ons kan help.

Alex

Link to comment
Share on other sites

Dis waar wat jy se. As dit bedoel is om te imegreer sal dit so wees.Die Here het klaar elkeen van ons se paadjie uitgele.

Sterkte aan almal wat nog deur die proses moet gaan.

Groetnis.

Link to comment
Share on other sites

Howzit,

Welkom Nilo se sussie! Sy's waarlik 'n vriendin vir soveel van ons, alhoewel die meerderheid haar nog nooit ontmoet het nie. Jy is die sekerlik die gelukkigste girl om haar te he vir 'n sussie.

Lekker kuier saam met ons. :ilikeit:

PS: Waar's die boom? ek wil ook daar kuier!

Link to comment
Share on other sites

This is so great! What a lucky girl I am (with Nilo as a 'sussie') and to be welcomed in this way! I also had a big breakthrough today, we want to apply under skilled and therefore I need to do TRA for Hairdressing...problem was that my CV is MIA and the battle began the 18th November for a new Trade Certificate :yawn: But after lots of phone calls to different institutions, a kind lady , Louisa from Labour PTA got it for me within 2 days. Praise God! :) So peoples of the forum..first hurdle cleared. Also a great big thanks to Aramat for info on Military Certificate!

A x ( Ek like dit hier!)

Link to comment
Share on other sites

They're desperate for qualified hairdressers here in Australia.

Get yourself accepted to Australian standard and you can most likely work in any of the hairdressing salons in Mount Barker up in the Adelaide hills in South Australia.

I'll even let you give me a haircut for free :lol:

Link to comment
Share on other sites

They're desperate for qualified hairdressers here in Australia.

Get yourself accepted to Australian standard and you can most likely work in any of the hairdressing salons in Mount Barker up in the Adelaide hills in South Australia.

I'll even let you give me a haircut for free :D

MOOI MAN! But I really would like to be close to my sister...at least until she gets tired of me :D

Link to comment
Share on other sites

Bob, how about a FIFO job as your personnal hairdresser? Could only be fun, but remeber she needs an assistant, that will be me. We also do manni's and pedi's and a lot of positive conversation. Ag and while we'll be in Adelaide we'll set up shop and get all the other forumites to come for a cut and chat.

Looks like a good idea wouldn't you say?

Sussie jy beter Brisbane toe kom anners is daar perre!!! En so by the way ons bly nou al 5 jaar ver van mekaar dit gaan 'n baie lang ruk vat voor ek moeg word vir julle!!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...