Jump to content

Dom vraag


johan+denice

Recommended Posts

Nie so dom nie, ek het op Disprin groot geword, my ma het ook in Disprin geglo! Daar is darem niks wat 'n mens gouer laat beter voel nie!

JA!!! Australie het ook Disprin lyk dieselfde maar proe so bietjie anders as wat ons gewoond is, maar werk gelukkig ook dieselfde!

Link to comment
Share on other sites

Ek wil graag net weet of daar Disprin's is in Australie?, want my man glo daar in.

Dankie

Johan & Denice

hi ja hier is disprin's proe beter as SA sin :blink: en doen dieselfde werk

groete pollie :blush:

Link to comment
Share on other sites

Gewone disprins en dubbel sterkte disprins is hier. Eno's ook en nurofen en nivea en alles wat jy aan kan dink. Hier is alles en nog wat, die Ozzies se produkte is puik.

xxxKD.

Link to comment
Share on other sites

Ek het ook met disprins groot geword. Nou die dag het ek lekker griep gehad en het nie n idee gehad van watse soort meds ek hier sal kry nie. Een disprin elke 4 uur het die ding gedoen. Dit was my redding.

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal

Disprin se fabriek in SA het toegemaak. Weet julle dit? Ek is nie seker wie die vervaardiger was nie. Soek bietjie en julle in SA sal sien daar is nie meer disprins op die rakke nie. Hulle het glo Gaviscon ook gemaak. Nou gaan als ingevoer word en julle kan natuurlik raai wat ons daarvoor gaan betaal. Dis nou naas die rentekoers stygings, stygende voedselpryse (letterlik elke maand word als duurder) en die petrol wat alweer duurder is net voor die vakansie.

Alibaba-groete!

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...