Jump to content

Spur se witsous


Dedrei

Recommended Posts

Weet enige iemand of mens Spur se witsous enige plek in Australië kry dalk? :ilikeit:

Hierdie sousie het ons nogal gereeld gebruik en mis dit vreeslik. Jy kan hom in SA koop by Pick'n Pay ens. Siende dat daar Spurs in Sydney is - het ek gewonder of hulle dit dalk verkoop? Weet iemand dalk?

:ilikeit::ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Praat jy van daai sousie wat altyd op die tafels gestaan het en mens saam met jou chips geëet het? Ons het by die SPUR hier by ons gevra - "no luck".....!! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Die einste een!! Ek sal enige iets gee om daai sous te kry? Wonder of Springbokfoods of SAtoOz dit dalk verkoop?

Link to comment
Share on other sites

Van die SA shops verkoop Steers se sous maar ook nie die lekkkkerrrrr wit (pink) sous nie......ek ook so lus daarvoor. :ilikeit:

As ons SA toe gaan vir holiday is dit die eerste ding wat ek soek.....sommer op die lughawe as ons afklim. :blush:

Link to comment
Share on other sites

Kan mens vir familie in SA sê om dit te pos vir 'n mens of gaan die aussies 'n probleem hê daarmee?

Link to comment
Share on other sites

kan dalk probleem wees want ek dink daar mayo in en ek weet mayo kan probleem wees oor daar eiers in is of iets. ;)

Het ook daaraan gedink met skoonma wat oor 24 dae land!! :rolleyes:

En dis nogal iets wat ek ge"crave" het met my 1ste swangerskap!!! maar dit is darem lekker jong!

Lindy-Lee

:(

Link to comment
Share on other sites

Ek was gou op satooz se website en hulle verkoop net Spur se BBQ sous, hoe werk dit? ;):rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Die "regte" naam daarvoor is: Spur Salad & French Fry Dressing.

Dit is vreemd dat dit nie daar beskikbaar is nie, want 'n mens kan dit koop in Brittanje, sowel as in die VSA - by internetwinkels, natuurlik, soos dié een.

Ek sal wat wou gee om 'n regte Spur-restaurant hier in die VSA raak te loop. Hier is nie één nie! :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Dedrei, ek het al by satooz 'n spesiale bestelling geplaas vir iets wat nie op hulle "shopping list" was nie, maar ek was bereid om die hele boks van 12 te vat - hulle het dit toe vir my gekry. Dalk, as 'n paar van ons saam 'n hele boks van die spur sous vat, sal hulle dit vir ons bestel - jy kan my maar opsit vir 2 of 3 - of selfs 6 - ek is ook mal oor daai sous!!

Link to comment
Share on other sites

Wel ek is defnitief in, vir so 2/3 of 6 :)

So sal ons 'n boksie vir ons bestel? Gaan seker maande vat voorons dit kry. Ek sal sommer helfde van die boks vat as moet. Dan at least het ek stock. Ons het hierdie daagliks gebruik, nes party mense daaglik chutney gebruik. :lol:

Dan praat ek nie eers van Nando's se Perinaise sous wat mens ook so kan koop nie. Het bottels en bottels gebruik daarvan. :lol:

Link to comment
Share on other sites

Ek maak dit sommer self. Dit is baie naby aan die ware jakob. Probeer dit gerus. Resep: Mayonaise en bietjie kondensmelk (versoet na smaak).

Link to comment
Share on other sites

Het toe gister gaan eet by die Spur in Ryde... Hulle het nou 'n nuwe eienaar en sy is van Durban af. Bly al vir 15 jaar al hier. Ek het haar die website adres gegee om te adverteer wanneer hulle binnekort sal begin om die sousie te verkoop. Moontlik boerewors ook.

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Hi, I'm from the Spur in Rydalmere - we sell our Pink Sauce (Spur Salad & French Fry Dressing) for $8.30 a bottle and $3.50 for a refill. The bottle is the same as the bottles we use in the restaurant and we make fresh sauce every Wednesday.

Janz Reinecke

San Pablo Spur Steak Ranch

378 Victoria Road

Rydalmere NSW 2116

6984 4900

Link to comment
Share on other sites

Wow - that is great! See you soon!!..... :hug:

Link to comment
Share on other sites

:hug: I miss the Spur today.....cheddamelt schnitzel..........you lucky People in Sydney
Link to comment
Share on other sites

Rix, kan ek jou 'n favour vra. Kan jy vir my ook so 3 bottels koop en dan na my toe pos? Ek sal vir jou die geld stuur daarvoor. :hug:

Laat weet maar vir my

Link to comment
Share on other sites

Maak so! Daai arme Spur eienaar gaan nie genoeg bottels hê vir ons almal nie! (Sal maar 'n paar tupperware houertjies saamvat - net ingeval... hie-hie!!) :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...