Jump to content

Hello al die mense!(Weer)


Herman du Plessis

Recommended Posts

Hello!

Ek het lank terug geskryf toe ek bietjie "omstandighede" gehad het wat my laat voel ek wil more in Aussie wees. Maar na advies van julle mense het ek bedaar en weer rustig daaroor gedink en gaan nie die besluit haas nie.

Ek wil wel weet. Is daar 'n manier wat mens vir 'n tydperk eers op 'n tyddelike Visa kan oorkom en werk om te sien hoe alles is en of dit regtig die groot besluit is wat mens wil neem?

Om te re-cap.

Ek het die volgende kwalifikasies:

B.Com (Ekon & Informatika)

Hons. B.Com (Bank risiko bestuur)

B.Compt (Accounting) (Laaste 2 vakke geskryf en behoort vroeg in Des te hoor of deur is)

Ek sal Financial Accounting of Accounting Clerk for CPA/CA industrie wil/kan werk.

Ek is nie seker oor watter area nie, maar sal iets meer plattelands as Kempton Park verkies, maar nou nie iets met 200 mense nie (My vrou sal dit nie maak nie :angry: ) -Kan iets aanbeveel?

Vrou is 'n geregistreerde suster, maar werk nie tans vir die afgelope 3-4 jaar in die industrie nie. Indien moontlik sal ons met 1 salaris kan regkom sodat sy na die "grootman" (6 maande) kan kyk?

Dankie Julle! :lol:

Edited by Herman du Plessis
Link to comment
Share on other sites

Hi Herman

Hoekom doen julle nie aansoek vir werk van die kant af nie - as julle werk kry dan kan die werkgewer julle sponser vir 'n werkspermit. As julle daar is en hou van wat julle sien dan kan julle aansoek doen vir 'n permante verblyf. Ek dink gaan die maklikste wees. In elke geval is julle nie gebonde om daar te bly nie.

Dis nou maar my beskeie opinie! :lol:

Melanie

Link to comment
Share on other sites

Hello!

Ek het lank terug geskryf toe ek bietjie "omstandighede" gehad het wat my laat voel ek wil more in Aussie wees. Maar na advies van julle mense het ek bedaar en weer rustig daaroor gedink en gaan nie die besluit haas nie.

Ek wil wel weet. Is daar 'n manier wat mens vir 'n tydperk eers op 'n tyddelike Visa kan oorkom en werk om te sien hoe alles is en of dit regtig die groot besluit is wat mens wil neem?

Om te re-cap.

Ek het die volgende kwalifikasies:

B.Com (Ekon & Informatika)

Hons. B.Com (Bank risiko bestuur)

B.Compt (Accounting) (Laaste 2 vakke geskryf en behoort vroeg in Des te hoor of deur is)

Ek sal Financial Accounting of Accounting Clerk for CPA/CA industrie wil/kan werk.

Ek is nie seker oor watter area nie, maar sal iets meer plattelands as Kempton Park verkies, maar nou nie iets met 200 mense nie (My vrou sal dit nie maak nie :angry: ) -Kan iets aanbeveel?

Vrou is 'n geregistreerde suster, maar werk nie tans vir die afgelope 3-4 jaar in die industrie nie. Indien moontlik sal ons met 1 salaris kan regkom sodat sy na die "grootman" (6 maande) kan kyk?

Dankie Julle! :lol:

Dankie Melanie,

Ek wou net weet of julle dit sou aanbeveel om dit so te doen?

Enige advies op die vragies?

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...