Madelaine Posted November 20, 2007 Report Share Posted November 20, 2007 Kan enigiemand bietjie meer inligting oor Interplacements gee? Het hulle gegoogle en op gemengde reviews uitgekom. Op Rainbownation vertel een ou dat hy die R16 000 betaal het en nog nie weer van hulle gehoor het nie, 6 maande later. Hy was nie die enigste ou met klagtes nie. Tog het ek in vorige topic gesien dat 'n paar mense hom al gebruik het en tevrede was. Help asb voor ons hulle registrasie fooie betaal! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.