Jump to content

Ons bly innie bos

Tiepie

Recommended Posts

Ek was bietjie lanklaas op die forum.

Ons is al van Julie/Augustus af hier, en bly in Berowra Heights. Die Hills omgewing het nog te veel na stad gelyk, en Berowra is soos 'n plattelandse dorpie op sy eie in die bos, so 15 min. noord van Hornsby - en ons bly lekker! Hier is 'n foto van ons agterdeur af geneem.

Ek werk in Lane Cove, en vat my tussen 35 en 45 min werk toe , afhangende van verkeer. Dis natuurlik beter vroeer in die oggend.

Ons is ook net so halfuur van Gosford en Avoca Beach af - en jy betaal nie daar vir parkering soos by die noord-sydney strande nie!

Ons kinders is in die wonderlikste (en waarskynlik goedkoopste) privaat christenskool in Sydney , Berowra Christian Community School). Ons het ge-home school in SA, en hulle het geen probleme met aanpassing nie.

Tot later

TP

post-1432-1195472403.jpg

Link to comment
Share on other sites

Welcome TP

hope Aussie is all you want it to be, im extremely jealous of your beautiful surroundings

Link to comment
Share on other sites

Terloops, ons het vandag uitgevind ons een seun se juffrou vir volgende jaar (y3) kan afrikaans praat.

Hy's natuurlik heel in sy noppies.

Groetnis

TP

Link to comment
Share on other sites

Terloops, ons het vandag uitgevind ons een seun se juffrou vir volgende jaar (y3) kan afrikaans praat.

Hy's natuurlik heel in sy noppies.

Groetnis

TP

Hi Tiepie

Ek is bly om te hoor jy is so gelukkig in Berowra. Ek het so drie weke terug n vroutjie in Berowra Coles ontmoet met twee pragtige wit kopseuntjies en lekker gesels. Ek kan nie meer die naam onthou nie maar was dit dalk jy, o ja en die een seuntjie se naam is dieselfde as my seun. Was julle al met die ferry oor Berowra waters na Galston toe. Daar is n' lieflike groot park daar (Fagan Park)

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...