Jump to content

Desperaat vir hulp


Nicolaas

Recommended Posts

Hi daar...ek het n Nasionale diploma in Dieregesondheid...nog steeds in Suid Afrika...en geweldig gefrustreer. Kan iemand help ? Want my 13 jaar se ondervindig in die Dieregesondheid en abbatoir-veld beteken oenskynlik niks in die huidige SA nie. Op aanvraag kan ek ook my CV verskaf. Ek het wel by verskeie werkgewers aansoek gedoen,nog egter niks gehoor nie. As iemand my kan help sal ek dit vreeslik baie waardeer... :ilikeit: Help! Help!

Link to comment
Share on other sites

Hi daar...ek het n Nasionale diploma in Dieregesondheid...nog steeds in Suid Afrika...en geweldig gefrustreer. Kan iemand help ? Want my 13 jaar se ondervindig in die Dieregesondheid en abbatoir-veld beteken oenskynlik niks in die huidige SA nie. Op aanvraag kan ek ook my CV verskaf. Ek het wel by verskeie werkgewers aansoek gedoen,nog egter niks gehoor nie. As iemand my kan help sal ek dit vreeslik baie waardeer... ;) Help! Help!

Hi Nicolaas

As jy jou vrae post onder Discussions (Foyer) sal mense dit raaksien en jy sal sommer baie antwoorde kry.

Groete Nanette

Link to comment
Share on other sites

Kyk na hierdie link na My Career (Ek het so 'n bietjie vir jou rondgesuffel daar vir "Animal health & welfare" opsies.

My Career

Dit lyk my daar is 'n aantal poste in verkeie sektore en firmas. Jy sal self moet ronfkyk vir iets wat jou pas.

Alles van die beste,

Dax

Edited by Dax
Link to comment
Share on other sites

Baie dankie Nanette vir die raad, ons is nuut op die Forum en kan die hulp benut.

Groete

Nicolaas

Thanx Dax, ons waardeer die hulp..dit bring darem so bietjie meer hoop.

Groete

Nicolaas

Link to comment
Share on other sites

Nicolas,

Hoekom probeer jy nie by die zoo's inkom nie, Ek dink dis animal husbandry of so iets. off miskien probeer kyk in die koerant The Land, seker hulle het 'n website. Daar is hope werk daar. RSPCA is ook die mooitewerd. Hope dit help

Groete

Link to comment
Share on other sites

  • 10 months later...
Hi daar...ek het n Nasionale diploma in Dieregesondheid...nog steeds in Suid Afrika...en geweldig gefrustreer. Kan iemand help ? Want my 13 jaar se ondervindig in die Dieregesondheid en abbatoir-veld beteken oenskynlik niks in die huidige SA nie. Op aanvraag kan ek ook my CV verskaf. Ek het wel by verskeie werkgewers aansoek gedoen,nog egter niks gehoor nie. As iemand my kan help sal ek dit vreeslik baie waardeer... ;) Help! Help!

If you are a vet please pm me

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...