Jump to content

Ons het wel......


Annalize

Recommended Posts

Piet kry werk as winkelklerk. 'n Klant kom in en vra vir 'n blik pruimkonfyt. Piet kyk rond maar kan nie pruimkonfyt kry nie. "Jammer, Mevrou maar ons het nie pruimkonfyt nie". Toe die dame uitstap, roep die baas vir Piet nader. "Dis mos nie die manier waarop 'n mens goed verkoop nie", beduie hy. "As daar nie pruimkonfyt is nie dan se jy: "Jammer, mevrou, die pruimkonfyt is op, maar ons het pas nuwe voorrade druiwe-, appelkoos-, en vyekonfyt gekry. Wil u nie daarvan probeer nie?. Verstaan jy?". "Ja, meneer". 'n Rukkie later stap 'n man die winkel binne en vra vir toiletpapier. Piet soek maar kan niks kry nie. "Jammer, meneer maar ons toiletpapier is op. Ons het wel deurslagpapier, skuurpapier en konfetti. Wil u nie daarvan probeer nie.?" :whome::)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...