Jump to content

Tannum Sands: Boere Braai, 21 Mei


Danie

Recommended Posts

Hi,

Jitte soveel het die laaste jaar gebeur en daar het soveel nuwe gesigte by gekom, dit is weer tyd dat ons Suid Afrkaners mekaar so bietjie uitkyk.

So dit is tyd vir 'n goeie boere braai, met wors en pap en sulke lekker dinge en die plan is as volg:

Wanneer: Sondag 21 Mei 2006

Tyd: 12:00

Plek: Millennium Esplanade, Tannum Sands

Bring jou familie, vleis, eetgoed en drinkgoed saam. Bring ook stoele en opvou tafels as jy het.

Buiten die geriewe daar, die elektriese plate, gaan daar regte braais wees (Webber). Indien jy ook een het bring dit gerus saam!

Almal is welkom! Sien julle Sondag!

Danie

Link to comment
Share on other sites

Danie,

Hoe was die braai toe gewees? Hoop dit was 'n reuse sukses. Wat van foto's?

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...