Jump to content

So opgewonde


Sonskyn

Recommended Posts

Dag Almal,

Ek het vandag 'n e- mail terug ontvang van Le Cordon Bleu in Sydney. Hulle was baie gelukkig met my cv en gese dat ek 'n baie goeie student by hulle sal wees.

So, ek is goedgekeur. Hulle het my laat weet dat hulle my met al my reelings sal help. Ek is so bly.

Ek sal nou aansoek doen vir 'n student visa. Ek hoor jy kry verskeie studente visa. Weet iemand dalk wat is die verskil tussen die visa's

Nou moet ek nog net verblyf kry. So, Sydney hier kom ek. :holy::ph34r::o

Baie dankie!!

Link to comment
Share on other sites

dit is wonderlik :holy:

dit is darm baie lekker as daar lig aan die anderkant van die tonnel is..

sterkte :ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Sonskyn

If you write to 'ptlabs' or 'fiona' in English, they should be able to help you, they are both migration consultants!

Link to comment
Share on other sites

Hi Sonskyn

Baie geluk, hoop alles verloop goed af. Sterkte. :ilikeit::ilikeit:

Telanie

Link to comment
Share on other sites

Baie goeie nuus om te kry :whome: Geluk en sterkte met al jou reelings vorentoe. Hoop als werk vir jou reg uit.

Groete Ursula.

Link to comment
Share on other sites

Veels geluk Sonskyn. Daar gaan die deur oop vir jou. Baie bly vir jou part. Hoop jy kry 'n lekker woonstelletjie en hope vriende!

Antoinette

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...