Jump to content

'n Gids vir Sydney


Massyn
 Share

Recommended Posts

Hi daar,

Ek probeer om 'n gids vir Sydney te bou, en ek wil julle uitnooi om voorstelle te stuur vir die gids. Besoek www.massyn.net, en onder Sydney, kliek op die Gids link.

Julle sal 'n databasis sien van afrikaanse dienste beskikbaar in Sydney. As julle weet van dokters, prokureurs, plumbers, enige iets moontlik Afrikaans of Suid Afrikaans, laat weet my gerus. Email my na phil[at]massyn.net en ek sal die inligting byvoeg.

Groetnis!

Phil

Link to comment
Share on other sites

Hi Phil,

Ek het belowe om jou hiermee te help en hoop om hierdie week uiteindelik daarby uit te kom. Die eksamens maak nou klaar en ek is ook 99% klaar met die Guides se nuusbrief. Ek gaan solank vir jou 'n PDF file email wat ek oor Sydney het - dit verduidelik hoe basies ALLES werk: wie die elektrisiteits-verskaffers is, telefoonverskaffers, ens. ens met web adresse ens. Handige ding om in elk geval te hê.

Chat weer met jou!

Riekie :boxing:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...