Jump to content

Adelaide of Brisbane


christolombard

Recommended Posts

Hallo

Ek het baie mooi dinge gehoor van beide die plekke. Ek het selfs ook n paar negatiewe dinge gehoor oor beide die plekke. Bevoorbeeld. ek hoor dat Adelaide baie koud is in die winter(nie dat ek omgee nie,die vrou sal klae) en dat Brisbane weer baie duur is ,maar dat hulle temp. soos Durban is.

Kan iemand dalk vir my raad gee daaroor of selfs n web blad adres gee om na te kyk. Ek het al vele boeke gelees oor beide plekke.

Christo

Link to comment
Share on other sites

Hi Christo

Try the link below, when you want to check another place just type in the name in rthe search block on the left hand side.

http://en.wikipedia.org/wiki/Brisbane

Aramat

Link to comment
Share on other sites

'Aramat'

According to my research Brisbane is a larger city, with wet summers and dry winters and has a tendancy to be hotter than Adelaide.

Adelaide could be compared to a city like Port Elizabeth with Cape town's flare for the arts. Houses are cheaper in Adelaide but the unemployment rate is slightly higher, and salary level lower than Brisbane.

I hope that assists you

regards

K & B

Link to comment
Share on other sites

http://economist.com/markets/rankings/disp...FTOKEN=94552766

Sien bo vir die Economist se "Liveability" rankings... :rolleyes:

Christo, dink mooi aan waar jy gelukkig is en watter tipe klimaat, omgewing, mense ens. julle lewenstyl die beste sal pas. Brisbane en Adelaide is baie verskillend. Ek was nog nooit in Brisbane nie, so ek kan net gaan op wat ek hoor. Brisbane is in 'n subtropiese deel van die land (soos Durban), terwyl Adelaide in 'n meer mediterreense klimaat is (Kaapstad), met baie warm (heelwat warmer as Brisbane!) maar baie droe somers (30's tot 40's vir 2 maande van die jaar), en koel, klam winters (gemiddeld omtrent 15 grade). Brisbane is weer humied in die somer, met lekker winters. Ek het in die Kaap en in Bloem gewoon, so ek vind Adelaide beslis nie koud in die winter nie, maar mense van meer gematidgde klimaat soos Natal of Noord Transvaal sal dit dalk koud vind. Ons het nooit ryp nie :holy: .

Adelaide laat my dink aan 'n mengsel van Bloemfontein, Pietermaritzburg en PE, met 'n bietjie van die Kaap se arty vibe en 'n buite, "cafe" lewenstyl. Laid back :( . Die meeste van Adelaide is binne 10 - 15 min van die strande gelee, waar Brisbane bv. binneland is. Aan die ander kant (Oos) is daar weer die 'Hills', wat ongelooflike pragtig is, met baie bome en cute klein dorpies en baie ou Duitse of Skotse kultuur. Dan kry mens die Barossa wynstreek na die noorde en die Mclaren Vale wynplase in die suide. Daar is uitstekende visvang en seil / bootry geleenthede en 'n paar baie goeie onderwater riwwe vir snorkel of skubaduik. Hier rond geniet ons dit ook baie om die bos in te vaar met die 4x4's, te stap, fiets te ry of om te gaan kamp. Ek dink Brisbane is meer vir die stadsjapies ...

Dink maar mooi daaroor. Dis 'n groot skuif om te maak en te vind dat 'n plek mens se geaardheid nie pas nie.

Link to comment
Share on other sites

No brainer - Adelaide !!

Cheaper, less traffic, friendlier people, better cultural mix :ilikeit: ,parks, best place to raise kids, Crows, Port Power

Link to comment
Share on other sites

Hi Christo

Ons is ook amper op pad Brisbane toe, gaan kyk 'n bietjie by www.ourbrisbane.com vir meer inligting vir omtrent alles wat jy wil weet van Brisbane.

Groete

Johan

Link to comment
Share on other sites

Hi Christo

I guess at the end of the day it's a personal choice that you need to make, BUT i can tell you that we came from Durban to Brisbane in April this year and we love it to bits!! We did quite a bit of research on the net before we made a decision (we didn't bother with an LSD trip).

We have 2 kids and the place is fantastic! Lots of parks etc, friendly, laid back people. Then again i reckon that pretty much describes anywhere in Australia. :ilikeit:

The weather in Brisbane is about the same as Durban, although i'd say the winter is a tad colder!

Wherever you decide to settle, i'm sure you'll be happy cos being safe and free is such a new, wonderful experience! :ilikeit:

Pam

Link to comment
Share on other sites

Hi Christo

Weet jy, nog elke stad in Australie waar ek was het ek geweet ek sal daar kan gelukkig wees. Elke plekkie bied jou die veiligheid en toekoms wat jy na smag.

Al wat jou regtig moet lei is waar kry jy die beste aanbod vir werk. Al die ander lekkerte sal volg.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...