christolombard Posted August 22, 2007 Report Share Posted August 22, 2007 Hallo menseMy naam is Christo Lombard en ek en my vrou(Carol) seun (Adrian) bly in Hillcrest Durban. Op die oomblik is nie baie om se nie, net dat ons al moeg is van al die geweld in S.A. Ek is bly om te sien dat daar net so veel mense is wat al moeg is vir die geweld. As ek van die mails lees is dit nogal jammer om te hoor wat het met party mense oor gekom. Ons het al self n stel af getrap met die "crime" in die land.Net soos almal op die forum wil ins ook na Australia toe trek. Daar is n hele klomp vra oor skole,werk,huise,ens. Ek dink op die oomblik vir my gaan dit oor werk. As ek kyk na die aansoekke lyk dit vir my almal soek mense met n "trade". So wat maak n mens in die geval as jy nie n trade het nie? Ek is in die oomblik in die produksie bedryf waar ek as bestuurder is van n maatskappy . Ek is al 4 jaar in die bedryf. Wat nou te doen? Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
NikkiH Posted August 22, 2007 Report Share Posted August 22, 2007 Baie Welkom ChristoAanhouer wen, jy sal verbaas wees, mense sal wel in jou belang stel, moenie moed opgee nie. As jy dit kan bekostig doen gerus n LSD en kyk op die internet op die job sites wat in jou veld beskikbaar is. Dit sal julle n baie goeie idee gee van wat vir julle wag.As jy nie n sponsor kan kry nie is dit nie die einde nie, daar is baie verskillende visa opsies.Groete,N Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Natasja Posted August 22, 2007 Report Share Posted August 22, 2007 Hallo menseMy naam is Christo Lombard en ek en my vrou(Carol) seun (Adrian) bly in Hillcrest Durban. Op die oomblik is nie baie om se nie, net dat ons al moeg is van al die geweld in S.A. Ek is bly om te sien dat daar net so veel mense is wat al moeg is vir die geweld. As ek van die mails lees is dit nogal jammer om te hoor wat het met party mense oor gekom. Ons het al self n stel af getrap met die "crime" in die land.Net soos almal op die forum wil ins ook na Australia toe trek. Daar is n hele klomp vra oor skole,werk,huise,ens. Ek dink op die oomblik vir my gaan dit oor werk. As ek kyk na die aansoekke lyk dit vir my almal soek mense met n "trade". So wat maak n mens in die geval as jy nie n trade het nie? Ek is in die oomblik in die produksie bedryf waar ek as bestuurder is van n maatskappy . Ek is al 4 jaar in die bedryf. Wat nou te doen?Welkom Christo, Carol en AdrianDis altyd lekker om nuwelinge op die forum te ontmoet. Jy klink na iemand wat baie vasberade is en ek glo dat wanneer jy almal se stories en advies op die forum lees, sal jy besef met hoe min sommige mense gehad het toe hulle hier aangekom het en almal van hulle het dit oorleef en 'n nuwe "CRIME FREE" lewe begin het.Sterkte vir jou en jou gesin. Glo alles sal uitwerk vir julle.NatasjaWelkom Christo, Carol en AdrianDis altyd lekker om nuwelinge op die forum te ontmoet. Jy klink na iemand wat baie vasberade is en ek glo dat wanneer jy almal se stories en advies op die forum lees, sal jy besef met hoe min sommige mense gehad het toe hulle hier aangekom het en almal van hulle het dit oorleef en 'n nuwe "CRIME FREE" lewe begin het.Sterkte vir jou en jou gesin. Glo alles sal uitwerk vir julle.Natasja Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
wendy Posted August 22, 2007 Report Share Posted August 22, 2007 Hi Baie welkom. Hier sal julle alles kry van tissues tot wyn. Ons kuier lekker hier saam en in die proses leer ons baie. As jy gedink het jy weet alles dink weer. n mens raak verslaaf aan die forum. Hier kan mens jouself wees. Jy kan vertel hoe sleg of goed jou skoonma is sonder om te bloos.Ek hoop julle sal sommer gou tuis voel hier. En moenie bang wees om te vra nie. Almal help almal hier.Groete Wendy Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Garfield Posted August 22, 2007 Report Share Posted August 22, 2007 Hello Christo'Welkom by die site. Lyk my om n trade te he is nie die son,maan en sterre nie.Wil n voorstel maak. Brei bietjie meer uit oor jouself en skryf n thread op die 'general' op immigration hier bo. Watter visa gaan jy aansoek voor doen of weet jy nog nie.? Welkom weereens en vra alles wat jy aan kan dink. Ek verseker jou, jou vrae sal beantwoord wordBAIEgroeteGarfield Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Nilo Posted August 22, 2007 Report Share Posted August 22, 2007 Hallo Christo en familieWelkom by ons familie op die forum. Soos Wendy gese het hier kry jy van tishus tot wyn en gereeld champagne (dis nou vir die wie se visa's deur is, ons almal drink maar saam, in anticipation!) Gooi jou vrae, almal sal probeer antwoord waar ons kan.GroeteNilo Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Marius Posted August 23, 2007 Report Share Posted August 23, 2007 Christo en familie,Ja inderdaad baie welkom. Ons het self die laaste 3 jaar of wat in Pinetown KZN gewoon. Daar is hope ander beroepe wat in aanvraag is, nie net trades nie. Ek self is in automotive vervaardiging, in die quality engineering en quality management kant van dinge. Ek het geen probleem gehad met werk kry nie, binne 2 weke, vol sponsorship op 'n 457 en nou ook sponsorship deur my werkgewer vir ons permenente verblyf in Mei die jaar. Ek is baie gelukkig in my werk en dit is die beste besluit vir my loopbaan en ons as gesin se toekoms wat ons ooit kon neem. Kyk op immi.gov.au of onder die link http://www.immi.gov.au/skilled/index.htm vir nadere besonderhede, daar is hope ander visa opsies (sien die afelding op die link wat die verskillende visa opsies uiteen sit ) en ander maniere oop vir opgeleide, geskoolde professionele mense met sekere kundigheid wat hier in aanvraag is. Die skilled occupation list ( SOL ) lys die beroepe wat as skilled geag word, sien aangeheg of onder die link verskaf hierbo. Ek sien production manager is op die lys, nommer 1222-11 kyk gerus, of kies 'n beroep naby aan wat jy doen en voor gekwalifiseer is.Ek loop baie Saffers raak deur my werk in baie ander vervaardigings maatskappye hier in Adelaide, Melbourne en Sydney en hulle werk in baie verskillende dissiplines van vervaardiging, so ek glo nie jy sal erg sukkel nie.Byt vas en druk deur, dit IS 10000 keer oor die moeite werd. Laat weet ons hoe jy vorder.Skilled_occupation_list1121i_1_.pdf Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
christolombard Posted August 23, 2007 Author Report Share Posted August 23, 2007 Dankie dat almal van julle so gou terug gekom het na my toe.Dit is goed om te weet dat daar is lig aan die einde van die donker tonnel.Daar is paar vra wat ek en my vrou het. Sy wil baie graag weet oor die skole daar waar ek meer wil weet oor werk en huise.Sodra ek en sy koppe by mekaar gesit het en die vrae reg het sal ek julle toe gooi met dit.Ek voel baie bly om deel te wees van die forum.Dit voel soos een groot familie.Christo Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
NikkiH Posted August 24, 2007 Report Share Posted August 24, 2007 Hi ChristoBy die Oz Expo in Johanneburg die 15de Sept. gaan daar maatskapye wees wat mense soek om posisies te vul. Van die posisies is:Management (all industries):Chief Executive Officers Chief Financial Officers Commercial Managers General Managers Managing DirectorsKyk na die volle lys by Oz Expo JobsGroete,N. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.