Jump to content

Van SA na SA


Navigator

Recommended Posts

Hi daar almal, is nog taamlik nuut op hierdie forum en hierdie is my eerste "post". Het nog nie voorheen te veel met die hele skuif na Australie idee rondgespeel nie, maar dit het nou begin opkom (meer prominent na my eersteling se geboorte en oorweging van wat die toekoms vir hom hier inhou). :angry:

Wel ek het so paar vriende alreeds in OZ, en het gehoor dat die maatskappy waar hulle werk nog mense met my tipe werksondervinding soek. CV ingestuur en via een van my vriende verneem dat die aansoek sover redelik gunstiglik oorweeg word (heelwat Suid Afrikaners wat reeds daar werk). So as alles goed gaan behoort ek teen volgende week 'n werksaanbod van die maatskappy te kry. Dan is dit glo aansoek vir die 457 tipe visa en al die gepaardgaande reelings om hierdie kant wortels uit te trek. :ph34r:

Die skuif (indien dit gebeur) sal van Suid Afrika na Suid-Australie wees (Adelaide). So ek gaan nog steeds in SA bly. :blush: Enige mense hier van die forum in die Adelaide area? Enige raad/advies/inligting sal welkom wees. Ek het al deur van die artikels begin lees, en nogal heelwat inligting en raad hier gevind!

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom hier by ons kuier hoekie. Alles wat jy wil of moet weet sal jy hier kry.

Groete

Wendy

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom hier by ons kuier hoekie. Alles wat jy wil of moet weet sal jy hier kry.

Groete

Wendy

Dankie Wendy - nou waar die hel is Mokopane nou weer? Ek is maar outyds en gewoond aan die plekke se REGTE name! :whome:

Link to comment
Share on other sites

Potgierersrus is nou Mokopane. n mens raak so gou die nuwe name gewoond as jy daar bly.

Link to comment
Share on other sites

Hallo Renier,

Ons is hier in Adelaide. Welkom op die forum. Vra gerus as jy enige inligting soek!

Annette

Link to comment
Share on other sites

welkom jong....jy klink nou soos ek ek se ook ek bly in sa....ons is ook in adelaide so vra maar net as jy iets wil weet...lekker dag :whome:

Link to comment
Share on other sites

Welcome Rienerpret!

You will find everything you need to know from someone on this forum, I'm an addict!

I see you are in Cape Town, you just missed our get together! :ilikeit:

Keep watching the Coffee Club thread for Cape Town, hoping to do anther one soon.

Good luck

Aramat

Edited by Aramat
Link to comment
Share on other sites

Welkom op die forum lekker om te sien nog Kaapenaars kom oor :ilikeit: .Sterkte met jul besluit .Dit is n baie groot stap om te neem. Ons het baie pelle in Adelaide en hul is baie gelukkig daar. Geniet die forum want glo my hier kry jy iets van als.

Groete Albert.

Link to comment
Share on other sites

Welkom op die forum lekker om te sien nog Kaapenaars kom oor :whome: .Sterkte met jul besluit .Dit is n baie groot stap om te neem. Ons het baie pelle in Adelaide en hul is baie gelukkig daar. Geniet die forum want glo my hier kry jy iets van als.

Groete Albert.

Hey, so laag het ek nog nie gedaal nie! :P:rolleyes: Ek bly net in die Kaap vir werk, ek is 'n Vrystater!! :ilikeit::whome:

Edited by RenierPret
Link to comment
Share on other sites

Sien jou Location se Cape Town. Ons Kaapenaars is baie goeie vriendelike mense :wacko: Ek sien jy se landed soon. Wanneer gaan jul dan oorkom?

Albert.

Edited by Allie&Urs
Link to comment
Share on other sites

Sien jou Location se Cape Town. Ons Kaapenaars is baie goeie vriendelike mense :ilikeit: Ek sien jy se landed soon. Wanneer gaan jul dan oorkom?

Albert.

Hi Albert, ja, ek is op die oomblik in die Kaap, bly in Parklands (of moet ek se Darklands). Ek het nie te veel probleme met julle kapenaars nie, behalwe dat julle vir WP ondersteun... :ilikeit:

Die "landed soon" deel hang af van wanneer my werksaansoek aanvaar word, en dan wag ek nog intussen vir 'n nuwe paspoort. Dan sal die 457 visa aansoek begin. So met die "landed soon" bedoel ek eintlik so spoedig moontlik...

Link to comment
Share on other sites

O ok. Ek skree ongelukkig vir Noord Transvaal :ilikeit: en nie WP nie :ilikeit: Is oorspronklik van Pretoria.

Sterkte met jul dinge hoop jy kom gou reg.

Albert.

Edited by Allie&Urs
Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hi daar almal. Het vanoggend die amptelike werksaanbod ontvang, al het ek al tydens die onderhoud gehoor ek gaan die werk kry. Dinge voel mos net beter as mens eers iets amptelik ontvang. Ek en my vrou moet natuurlik die naweek ons besluit maak... (ek dink ons weet al klaar wat ons besluit het, dit moet nou net insink)

Nou wag ons nog vir die verwysings nommer van die maatskappy vir die 457 visa sodat die visa aansoeke aan ons kant kan begin. Sal binnekort my bedanking insit. Gelukkig verstaan my baas aangesien ons vir dieselfde tipe pos aansoek gedoen het, maar ongelukkig vir hom vat hulle op die oomblik net een persoon.

Nou is dit die groot wag wat voorle... en intussen die geskarrel om alles te finaliseer, huis, karre, ens. te verkoop...

Edited by RenierPret
Link to comment
Share on other sites

Ou boy ken van :lol: Geluk en sterkte met al jul reelings.Hoop als werk vir jul reg uit.Jul is seker nog op so stasie dat als onwerklik voel op die oomblik ne :whome:

Groete Albert.

Edited by Allie&Urs
Link to comment
Share on other sites

Baie geluk en sterkte met al julle reelings wat nog voorle, as ek mag vra, wat se beroep doen jy?

Ek is 'n Navigator - maar gaan in Aus betrokke wees by Grondskool Instruksie vir Vlieeniers

Ou boy ken van :lol: Geluk en sterkte met al jul reelings.Hoop als werk vir jul reg uit.Jul is seker nog op so stasie dat als onwerklik voel op die oomblik ne :whome:

Groete Albert.

Ja, dit voel nog baie onwerklik. Dankie, ons hoop dinge werk spoedig uit!

Edited by RenierPret
Link to comment
Share on other sites

Ek is seker dit sal uitwerk :lol: hou moed .

Albert.

Link to comment
Share on other sites

Welcome Renier

As Aramat stated,the member`s on the forum are a great help in all area`s of relocating to Oz.

Hope to assist one day when I`m up to scratch with thing`s.Still feel as this is my first day of school

Chow for now

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...