Lmari Posted May 3, 2006 Report Share Posted May 3, 2006 Hallo Almal, Die Afrikaanse Klub hou 'n spitbraai met 'n sokkie op die Sunshine Coast! Datum : Saterdag 20 Mei 2006 Plek : 16 Roys Road, Palmwoods Verwysing : Kaart 75, no 14 J (Sunshine Coast kaart in Refidex) Tyd : 16h00 Gasheer en gasvrou : Doors en Annelie Saayman. Afstand : 1 uur se ry vanaf Brisbane stad. Die volgende word voorsien : Vleis Slaaie Musiek Lekker saam kuier. BRING SAAM : Eie eetgerei en borde. Drinkgoed en glase. Stoele. Ietsie warm vir die koeler luggie later die aand. Kostes : $25.00 per gesin. $15.00 per enkellopende. Diegene wie wil oorbly daardie aand, kan by Doors se plot eie tent/karavaan opslaan, waar ons sal braai. Diegene wie egter daarna wil terugry, dis slegs 'n uur se ry na Brisbane stad. Daar sal toiletgeriewe beskikbaar wees. BESPREEK ASB BY JANNIE BLOEM op iprimus.com.au]email LAAT WEET ASB VOOR 12 MEI 2006. GELDE MOET VOOR OF OP 15 MEI 2006 BETAAL WORD in die klub se bankrekening : Afrikaanse Klub Australie, Commonwealth Bank, Tjek Rek no 1076 0540, BSB no 064 000. (Kom toon u deposito by die braai, asb. Skryf U NAAM EN VAN op die bank se deposito-strokie, met rede : "Vir Spitbraai 20 Mei 2006" !! U mag by die braai self kom betaal, maar ons verkies vroee deposito's, asb). Groete en sien julle in jul honderdtalle daar! Jannie Bloem Voorsitter : Afrikaanse Klub Australie Coert Botha Sekretaris : Afrikaanse Klub Australie www.afrikaans.org.au Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Andrew Posted August 4, 2006 Report Share Posted August 4, 2006 Hi GuysWould love to speak to someone on the Sunshine Coast regarding lifestyle and costs. If you can help it will greatly appreciated.ThanksAndrew Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.