Jump to content

Opsoek na 'n Sponsor


MarykeW
 Share

Recommended Posts

Hallo Almal,

Ek is opsoek na 'n Sponsor. Ek het Finansiële, Admin & Sekretariële onderving. CV aangeheg.

Ek het bietjie begin 'voelers' uitsteek op die Internet & my CV na 'recruitment agencies' in Perth/WA gestuur. Goeie, positiewe terugvoer gekry, maar sonder 'n 'working visa' kan hulle niks vir my doen.

Enige voorstelle waar ek kan begin soek na sponsor? Verkieslik, indien moontlik, Perth omgewing.

Lekker dag!!!

Vriendelike groete

Maryke

CV___Maryke_Wentzel.doc

Link to comment
Share on other sites

Hallo Maryke,

Ek en my familie was geseend om 'n uitstekende sponsor te kry wat dit vir ons moontlik gemaak het om ons in Canberra te vestig. Canberra is 'n wonderlike oasis vir families en werksgeleenthede is volop. Indien julle enigsins sal belangstel om jul in Canberra te vestig, sal ek jou CV onder ons direkteure versprei. Ek werk in korttermynversekering en ons direkteure het twee finansiele maatskappye wat in lewensversekering en beleggings spesialiseer.

Watter tipe werk doen jou man?

Navors gerus Canberra op die net en laat my weet of ek vir jou 'n sponsor kan soek.

Beste wense,

Andre

andre@insuranet.com.au

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...