Biltongboer Posted August 14, 2007 Report Share Posted August 14, 2007 Die oom sukkel ook maar met die Ingels. Kom in die restaurant, wil 'n hoender bestel, kan nie onthou wat is hoender in Engels nie. Die kelner verstaan net Engels.Die oom sien die ou langs hom het 'n bord vol 4 gebakte eiers. Hy beduie na die bord vol eiers en seg vir die Ingelse waiter: "I want their mother"!!! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.