Jump to content

Perth: Dozi in Concert, 15 & 16 Nov 2007


Jaco1

Recommended Posts

Dozi

Quarry Amphitheatre

(Oceanic Drive, City Beach)

15 & 16 November 2007

19h30

(Gates open at 18h00)

Bring a Picnic!

$55.00 Adults

$25.00 Kids (2-12 years)

BOCS TICKETING – (08) 9484 1133

OR ONLINE @ www.bocsticketing.com.au

Link to comment
Share on other sites

Liezeltjie, ko ons gaan PERTH toe November!!!! Wie kom saam van Brissie??? Ons laai sommer die lotte In Sydney op en dan Adelaide ens ens tot ons in Perth kom. Demit ek wil ook Dozi sien!!!

Link to comment
Share on other sites

Hi Nilo

Gaan kyk bietjie hier. http://www.dozi.co.za/afrikaans/afrikaans.html

As mens die webpage oopmaak hoor jy Dozi se stem. Jy het nie nodig om te wag tot hy daar by julle in Brisbane n draai maak met sy nuwe vroutjie nie.

Wendy

Link to comment
Share on other sites

Dammit!! Nilo, ons sal plan moet maak vriendin!!! Ek will ook SO graag vri Dozi sien!!! Ons los die mans by die huis dan gaan net ek en jy - wat se jy??

O, en is Sydney nou nie goed genoeg vir hom nie :angry:

"Tussen jou en my, le daar 'n ....outback....'n outback..."

Link to comment
Share on other sites

Kaartjies klaar gekoop! Het dit vandag in die pos gekry - Jippeee! Kannie wag nie! Ons moet ver travel om dit te gaan kyk, maar dis die moeite werd vir my. Ons maak sommer 'n hele naweek daarvan.

Sien julle daar :angry:

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Nilo en LiezelM

Hier is baie goeie nuus vir julle!!!!!!!!

Ek het bietjie navrae gedoen en vir julle n antwoord gekry.

Ek hoop dit bring bietjie sonskyn in jul dag

Groete Wendy

More Wendy

Ja dit is korrek, goeie nuus vir almal, Dozi kom Australie toe vanaf 12 Nov tot 18 Nov 2007. Die eerste twee optredes vind

Plaas by die Quarry Theatre in Perth op 15&16 Nov. Dan vertrek ons vir Brisbane vir 'n vertoning op die 17de Nov, die venue

Is net ongelukkig nog nie bekend in Brisbane nie.

Kontak gerus vir Koos by kroux@bigpond.com of annelie.harwig@bigpond.com

Ons kan nie wag!!!!!!

Groete

Calla

Dozi Bestuur

0823349539

Link to comment
Share on other sites

YES YES YES, Dankie Wendy!

Liezeltjie, dis nou net die regte tyd vir 'n visit hier by my in Brissie en dan gaan ons Dozi kyk. Fliegkaartjies is goedkoper Brissie to as Perth toe!

Gaan nou al begin opstock aan die wyn.

See ya soon.

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal,

Ek kan my indink hoe julle moet voel!!! :ilikeit: Weet nie hoe ek en Mariana dit gaan hanteer in Oz nie, want ons is redelik stout om die locals se optredes te gaan kyk, sommer als, vanaf Watershed (uitstekend) tot Casper. Ons het Dozi en vriende gaan kyk hier in SA, en toe was Jannie Moolman, Chris Chamleon ens sy vriende! Was dit nie 'n fees nie!!

Weet julle miskien of hy enige ander kunstenaars saamvat?

Die ou het nogal op gespice hier voor sy troue - gegym en lekker maer geword.

Julle gaan dit geniet!!!

Groetnis

JJ

Link to comment
Share on other sites

Ag Wendy!!! Jy het my dag gemaak! Dis GREAT nuus!!! Nou het ek 2 verskonings om Brissie toe te gaan :ilikeit: Nou ja Nilo, sien jou in November ;) Hou daai wyn koud :lol:

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...
  • 3 weeks later...

Hi Julle

Wil graag kaartjies bespreek vir Brisbane, weet julle waar ons kan bespreek?

Dankie :lol:

Liezel

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ek dink Koos sal julle kan help

Kontak gerus vir Koos by kroux@bigpond.com of annelie.harwig@bigpond.com

Wendy

Link to comment
Share on other sites

Nee hoekom word NSW afgeskeep met 'n vertoning. Gaan nou vir Koos mail ! Saterdag aand by die braai staan ons om die vuur en gesels en een van my bokse wat uitgepak is, is die musiek. Almal wil luister.

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

YAY!!!! :D Ek gaan Dozi kyk, ek en jy Nilo :P Ons show kaartjies is bespreek, en my vliegtuig kaartjie is bespreek!!

Hier kom ons!!

Dankie Wendy en Koos :(

Link to comment
Share on other sites

Arme Dozi, hy gaan wonder wat gee hulle ons hier in Aussie in! LOL!

Liezeltjie dit gaan 'n flippen fees wees!

Kannie wag nie!

Link to comment
Share on other sites

Ek het spesiaal vir my 'n cowboy hoed aan geskaf...destyds al in S.A toe Dozi die eerste keer Ou Ryperd gesing het. Met wie is hy getroud, wonder ek, want hy was nogal erg oor Nadine. EN WAT VAN ADELAIDE, HE?

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Hoop julle sal sy mooi vroutjie te siene kry. Geniet dit. KLink amper soos n vroe kersfees.

Wendy

Link to comment
Share on other sites

Hallo KD

Jy moet maar op die airie klim en saam met ons kom jol. Ek het 'n ekstra bed!

lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...