Jump to content

WERKSGELEENTHEID BESKIKBAAR

Lmari
 Share

Recommended Posts

WERKSGELEENTHEID BESKIKBAAR : Sakkie Breytenbach is dringend op soek na 'n werknemer, wie vaardig is met die hande en verkieslik op die Gold Coast woon. Sakkie het tans 'n besigheid wat spesialiseer in die vervanging van kommersiele en huishoudelike seels vir alle soorte yskaste. (SEAL-A-FRIDGE). Hierdie werk is redelik gespesialiseerd en opleiding sal natuurlik verskaf word. Geen vorige ondervinding is nodig nie. Ouderdom maak nie saak nie. Indien u weet van belangstellendes, kan hulle Sakkie kontak by : Selfoon : 040 32 36 888 Tel: 07-5578 8754.

Link to comment
Share on other sites

  • 1 year later...

Klink goed! stuur my 'n e-pos asb na duke112@telkomsa.net, dki, Duke!

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...