Jump to content

boerboel honde


jvandyk

Recommended Posts

hi ek hoop iemand kan help ek is opsoek na n boerboel hondjie...waar kan ek een kry sonder om n arm en n been te betaal

Link to comment
Share on other sites

Jy weet seker hy is nie n boerbul tot hy a jaar oud is en hy moet geinspekteer word voordat hy n ware boerbul is?

Edited by Duane W
Link to comment
Share on other sites

ek soek nie so seer n skou hond nie net n normale huis boerboel...

Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...