Jump to content

Gemeubileerde akkomodasie Brisbane


hencare

Recommended Posts

Hi almal

Wie weet van 'n gemeubileerde plek wat beskikbaar is in Brisbane? Ons vlieg een of ander tyd hierdie maand en soek nou plek om te bly.

Ons is 3, dus sal 'n 2 of 3 slpk plek reg wees.

Dankie

Link to comment
Share on other sites

Hallo Hencare

Ek is juis besig om plekke te probeer kry vir ander SAffers maar het nog nie so ver gewen nie.

Vir hoe lank soek julle blyplek?

Indien dit vir 'n paar maande is stel ek voor jy google "Furnished accomodation - Brisbane".

Hoop jy kom reg.

Lovies

Nilo

NS laat weet as ek kan help.

Link to comment
Share on other sites

Hi Hencare,

As ons visa EENDAG deurkom :blink: , gaan ons gaan vir die eerste 4 weke by Kangaroo Point Holiday Apartments bly. Ons betaal $420 per week, maar gelukkig is dit baie sentraal en gemeubileerd :lol: .

Hoop julle kom reg!

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Pippa,

Hoe gaan dit???

Hoop vir julle part eendag kom gou! Julle nerwe is seker nou al klaar!

See ya soooooooooon!!!

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Hi Pippa

Ons kan plek kry by Brisbane Holiday Resort, maar ek is maar skrikkerig vir die "tailer park" opset.

Twee slpk "villa' maar nou ja, sal maar sien as ons daar is.

Thnx in elk geval.

Carelene

Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...